‘n stukkend hart vat langer om te genees,veral as iemand heeltyd met die mes gereed staan om weer toe te sak.

Julie 22, 2008 at 6:28 vm 7 Kommentaar

my hart is net ‘n spier
wat klop hier in my willose liggaam
ek wou jou vas hou en se dis oky
wat is woorde werd
as ek dit nie kan verseker nie
sal hartseer se sweer
minder word
en jy die warm liefde
om jou raak sien
ek weet soms voel
dit jy is alleen,
jy wil almal gelukkig
maak, maar onthou net
soms kan ons as enkel mens
dit nie alleen regkry nie.
As die nuttelose gevoel jou
beetkry, kom praat en deel
jou seer. Moenie besluit
om ooit alleen te veg daarteen nie.
Ons almal is mense, en soms wens
elkeen maar dat ‘n paar enkele woorde
ongese kon gebly het.


glitter-graphics.com

“i can’t explaine in words, the pain in my heart, i can see it in you eyes, every teardrop is part of the healing process. dont hold back on what you feel, but count the words and unintended actions.”

Openbaring 3:20 Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom en saam hom maaltyd hou, en hy met my.

God het sy enigste seun aan die aarde gegee, om te sterf vir ons sonders, is dit nie ‘n klap in God se gesig as ons in hom twyfel nie. Ek is seker hy verstaan hoekom ons soms hierdie twyfel in ons het. God sal ons nie hierdie “obstacles” gee as hy nie weet ons kan dit oorwin nie, maar ons sal eerder twyfel aan sy wee.

Jesaja 43:1 …Wees nie bevrees nie, want ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne.

My liefste pa:

Liefste pa,
Soms is dit vir my moeilik om alles sommer net so te aanvaar,
en ek haat haar wat jou so baie pyn besorg, ek haat haar vir dit
wat sy ons ontneem het, om ‘n regte pa te kon geken het.
Maar hierdie gelyke grond waarop ons twee nou wandel, haal jare
se seer, emosie en diep afgrond weg. Pa ek weet dis nie maklik nie, sy
ruk en pluk en skeur so ver sy gaan. My pa dit sal eendag alles backfire, maar wie gaan dan laaste lag?
Ek hoop dat jy die krag en insig vandag sal ontvang, om jou
deur dit te sien. ek vra Liewe Jesus om jou te dra en jou die
mag sal gee om haar te wys jy was nog rerig nooit die skurk nie.
Onthou ek en Elm is hier vir jou.

Sterkte pa ek is en sal altyd vir jou lief bly. Dis my pa wat ek na jare gevind het, by wie ek self my hart sake kan praat.

Love you lots my pa.

Entry filed under: Alles en nog wat, Hartseer, Lewe. Tags: .

Gedagtes wat om en om maal in my kop Haat kan mens biekie biekie doodmaak…..

7 Kommentaar Add your own

  • 1. demoerin  |  Julie 22, 2008 om 8:54 vm

    WOW! Ek kan nie in nog woorde uitdruk nie, net WOW!

    Reply
  • 2. Tersia  |  Julie 22, 2008 om 9:49 vm

    Ek voel so saam met julle ((((((Neykie)))))

    Reply
  • 3. meermin  |  Julie 22, 2008 om 11:40 vm

    baie sterkte dink aan julle!

    Reply
  • 4. Wipneus!  |  Julie 22, 2008 om 12:48 nm

    (((Neykie))) ??????

    Sterkte

    Reply
  • 5. Tersia  |  Julie 22, 2008 om 7:39 nm

    Jy kan my gerus e-mail!

    Reply
  • 6. vokov  |  Julie 23, 2008 om 11:00 vm

    Ai Neykie, jy het nou genoeg gehuil. Vok die silly wereld man. As ek weer hier kom draai soek ek smaails en voken snaakse skrywes.

    Ek het nogal gewonder of jy al die skim van die verkeerde man vir jou, afgesweer het. Nou sien ek net nuwe vokkin probleme op jou horisonne.

    Lyk my jy moet jou tassies pak en bietjie ‘n wereldreisiger word.

    Kyk hoe gaan die lewe dan van jou afrol soos water.

    Sterkte Neykils

    Reply
  • 7. gaan kykweer  |  Julie 24, 2008 om 7:53 vm

    gaan kla gerus by kaalkop.wordpress.com

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Julie 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: