Gedagtes wat om en om maal in my kop

Julie 20, 2008 at 8:51 nm 4 Kommentaar

My hemp van Saterdag wat ek verdeel het, helfte Shark en helfte Cheetah. Gedink ek sou nie “huil” nie hehe wys jou net eenkeer ‘n Sharks altyd een. Maar ek gee dit vir die Cheetahs, as jy verdien om te wen dan is dit net so. Die beter span!!!

Op die ou-end was dit baie lekker. Enige iets is lekker saam my pa en Elmarie.

Dit wat om en om draai
is my pot se deksel
ek verwag nie meer
van jou as wat
jy kan gee

maar ek bly
wonder oor die
liefde se dood
stille sterfte

genade hoe kan
dit wees
en ek bly dink
dit was tog
een groot “game”
vir jou

 

Snaaks hoe mens dink dat jy nooit iemand sal ophou lief he nie, deur elke dolk in jou hart en seer in jou lyf bly die liefde wat jy in jou rond dra net so sterk, groei met elke sekond.

 


glitter-graphics.com

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Sharks gaan die Cheetahs opvreet of vise versa ‘n stukkend hart vat langer om te genees,veral as iemand heeltyd met die mes gereed staan om weer toe te sak.

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Julie 21, 2008 om 11:29 vm

    Nuwe betekenis aan die woord draadsitter.

    Lekker week.

    Reply
  • 2. meermin  |  Julie 21, 2008 om 11:54 vm

    Ekke het nie eers amper tv gekyk hierdie naweek nie, Vrydagaand het ek gelè en cd’s luister tot watter tyd Saterdag oggend, Saterdag aand het ek ook cd’s gelè en luister so ook gisteraand, ek het niks op die tv gekyk nie! Geniet jou dag.

    Reply
  • 3. demoerin  |  Julie 21, 2008 om 1:05 nm

    En wonner wat is die waarskynlikheid dat die sharks verloor het oor jou draadsittery?

    Reply
  • 4. neykie  |  Julie 21, 2008 om 1:20 nm

    DMI dit is moontlik. Maar ek het fun gehad hehe

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Julie 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: