Vandag voel soos ‘n blou maandag

Julie 15, 2008 at 10:03 vm 4 Kommentaar

En dis hoe ek voel vandag. Mevrou moangat is al van gister soos ‘n regte steeks donkie. Mens kan vir haar tienkeer iets sê maar nee sy weet beter sy werk mos nie net van gister hier nie. Ek is al verby enige keer punt as ek nou ‘n square-tube in die hande kry sal ek moordpleeg. Maar ek sal liewers net 10keer asem haal, badkamer toe gaan en my tantrum daar gaan gooi.

Ek voel sommer al vroeg-vroeg dat ek dalk liewers net in die bed moet klim en die kombers oor my kop moet trek en die buite wereld so uitsluit.

“Dit is ook hy wat ons vertel het van die liefde wat deur die Gees in julle gewek is”(Kol 1:8).

Geniet julle dag.

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Jy sal jou dag kry, weet dit net My lewe, my lied

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Bottertjie  |  Julie 15, 2008 om 2:15 nm

    Haai, hoop jy voel vandag beter…?

    Reply
  • 2. neykie  |  Julie 15, 2008 om 2:31 nm

    dankie bottertjie, maar dit vat tyd

    Reply
  • 3. Wipneus!  |  Julie 15, 2008 om 2:50 nm

    Yes Neykie laat per ongeluk ‘n koppie warm tee val!!!! Oeps sorry het jy gebrand??? Ag ek is so jammer:mrgreen:

    Lekker dag verder

    Reply
  • 4. Tersia  |  Julie 15, 2008 om 5:33 nm

    (((Neykie)))

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Julie 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: