Jy sal jou dag kry, weet dit net

Julie 14, 2008 at 1:24 nm 6 Kommentaar

Vandag het net nie lekker begin nie, kon gisteraand niks slaap nie. En moet die werkers se pay uitwerk, toe begin hierdie printer papier uitspoeg en ek was op die punt om hom by die venster uit te gooi.

Anywayz, saterdag het ons lekker rugby gekyk. En sondag het sommer van die begin af moeilikheid voorspel, en dit het verby gevlieg in ‘n oogwink, maar ons lewendig deur dit en ons haal nog asem

Die seer wat mense bereid is om ander aan te doen vir eie gewin, dit laat ‘n frank smaak in my mond na, en ek het al gevoel as ek net ‘n .22 pistool het sal ek liewers vir die res van my lewe in die tronk sit as om ander se seer te aanskou.

Tussen die
bloed lyne
van vandag
lê jou woorde
soos ‘n vloek
oor ons

Gister sal
jy vergeet
gewete het
jy geen

More sal
jou teister
ander se
bloed deur
jou hande
laat syfer

Geniet die res van maandag.

Entry filed under: Hartseer, Lewe. Tags: .

Kan net nooit gister uitlos nie. Vandag voel soos ‘n blou maandag

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Pikkelik  |  Julie 14, 2008 om 1:58 nm

    Ag koek, dit wil ook nie by jou beter gaan nie!!! 😯 Sterkte (((Neykie)))

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  Julie 14, 2008 om 2:41 nm

    Een van die dae gaan dit beter gaan. Sterkte Neykie.

    Reply
  • 3. Tersia  |  Julie 14, 2008 om 3:11 nm

    Ek dink jy moet by my kom koffie drink…. dan kan ons dinge van ons harte afkry – ons seer deel – (asof dit dinge gaan beter maak…) Kan ek jou maar email?

    Reply
  • 4. neykie  |  Julie 14, 2008 om 3:40 nm

    Tersia enige tyd.

    Reply
  • 5. meermin  |  Julie 15, 2008 om 7:20 vm

    Sterkte jy!! Dink aan jou. Dalk moet jy bietjie minder koffie drink want kyk jy is ‘n lopende koffie kan!! Lekker dag vir jou!

    Reply
  • 6. meermin  |  Julie 15, 2008 om 7:20 vm

    Neykie ek het skoon vergeet om vanoggend my huiswerk te doen, sal dit môre oggend doen!! Jou blog lyk stunning!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Julie 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: