Kan net nooit gister uitlos nie.

Julie 13, 2008 at 7:03 nm 3 Kommentaar

jy weet nooit
hoe mense
se koppe
werk

dit laat jou
kop draai.

Jesus, groot bo almal
Sterke Verlosser, magtige Heer en Heiland
Immanuel God is met ons
Reddende Here, lewende word

O Heer my God, as ek in eerbied wonder
En al U werke elke dag aanskou
Die son en maan, die aarde sterre wolke
Hoe U dit elke dag so onderhou

Dan moet ek juig, my Redder en my God
Hoe groot is U, hoe groot is U
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer, u grote Naam

Soos ‘n wildsbok wat smag na water
Smag my siel na U o Heer
U alleen is my hartsverlange
En ek bring aan U die eer

U alleen is my bron van krag
In U teenwoordigheid wil ek wag
U alleen is my hartsverlange
En ek bring aan U die eer

Ek hoop dat eendag sal die mense wat julle uit mekaar probeer skeur, hulle dag sal kry. En tot God sal ons draai in ons uur van nood en in die “happy” times.

Entry filed under: Alles en nog wat, Hartseer. Tags: .

Koue weer + naweek = drink baie om warm te bly Jy sal jou dag kry, weet dit net

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Tersia  |  Julie 14, 2008 om 8:30 vm

    Hierdie is vandag NET VIR MY!! Baie dankie! Mens wonder hoekom dinge soms net nie wil reg verloop nie….! Ek kan net nie dink dat mense kan lekkerkry as jy seerkry nie!

    Reply
  • 2. neykie  |  Julie 14, 2008 om 9:20 vm

    Tersia, ja ek verstaan ook nie aldag dit nie. Maar dis oky ons is sterk ons sal hier deur kom

    Reply
  • 3. Tersia  |  Julie 14, 2008 om 3:08 nm

    Hierdie laaste 10 dae was seker die ergste tyd in my lewe!! Emosioneel is ek tot die dood toe moeg! Wat die ergste is, is dat die mense vir wie jy die meeste omgee, jou die seerste seermaak….!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Julie 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: