Koue weer + naweek = drink baie om warm te bly

Julie 11, 2008 at 1:02 nm 2 Kommentaar

So die koue is met ons.  Beeld het ons gewaarsku die koue is hier.  Dit kan maar bly ook, dit beteken ons kan biekie langer in die bed bly die naweek.  Dvd of 2 uitneem en jouself tuis maak met ‘n warm kombersie en ‘n verwarmer.  Moenie uit die huis uit gaan nie, jy sal dan dalk net siek word.

Maak sommer al vandag ‘n potsop en ‘n paar potbrode en dan sit jy net lekker en relax die hele naweek deur.  Lekker naweek vir almal geniet dit.

“Toe Hy nog nader kom en die stad voor Hom sien,

het Hy daaroor gehuil en gesê: ‘As jy vandag tog

wou insien wat vir jou vrede nodig is!

Maar nou is jy blind daarvoor’” (Luk 19:41-42).

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Meermin Kan net nooit gister uitlos nie.

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Zee  |  Julie 11, 2008 om 1:14 nm

    Dankie N, jy moet ook ‘n lekker (koue) naweek hê!

    Reply
  • 2. Tersia  |  Julie 11, 2008 om 2:42 nm

    Ek hoop jou naweek is lekker warm en snoesig! Geniet dit!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Julie 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: