Die Koue het ons gekry….

Julie 10, 2008 at 8:29 vm 6 Kommentaar

Is dit nou dit ‘n paar dae wat lekker warm is en toe is dit koud?  Eish.

My kar se ruit was toe gevries vanoggend en dit was bibberend koud.  Met ‘n ster-kinekor kaart die ys afgekrap en daarna het my vingers gepyn van die koue.

Huis skoon maak tips vir julle:

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Wat sou my die beste pas? Elmarie net vir jou.

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Julie 10, 2008 om 9:03 vm

    Neykie

    Ek vries my allie af.

    Nou lekker gelag.

    Reply
  • 2. Xanika  |  Julie 10, 2008 om 9:37 vm

    Ek het ook al daai escape een probeer, maar dit werk nie…

    Brrr, dit lyk baie mooi en bitter koud. My laaitie wil so graag hê dit moet sneeu en dalk sal dit goed wees, dan kan ons ten minste sien hoekom ons so koud kry. Maar soos gewoonlik kry ons net die koue sonder die mooi.

    Reply
  • 3. Dellie  |  Julie 10, 2008 om 10:24 vm

    Dis vrek koud in die Vrystaat ook. Ons bibber behoorlik. Vanaand is dit boontjie sop!😉

    O ja, my huiswerk is gedoen, juffrou!

    Reply
  • 4. neykie  |  Julie 10, 2008 om 10:39 vm

    Dellie kan ek daar ‘n koppie boontjiesop kom bedel asb?

    Reply
  • 5. Wipneus!  |  Julie 10, 2008 om 7:10 nm

    Neykie ek het nog nooit so koud gekry nie. Ek is bly ek is nie die enigste een nie, ek het begin wonder of dit dalk die ouderdom is wat inskop. Hulle sê mos as jy ouer word kry jy vinniger koud! 😆

    Reply
  • 6. Roer  |  Julie 15, 2008 om 7:16 vm

    Ek weet Rene se^ ons moenie kla oor die koue nie, MAAR EK KAN DIT REGTIG NOU NIE MEER VAT NIE!!!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Julie 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: