Wat sou my die beste pas?

Julie 9, 2008 at 3:29 nm 7 Kommentaar

Ek wou al so baie dinge word maar hierdie is wat uitgestaan het:

~ ‘n sielkundige

~ ‘n maatskaplike werker

~ ‘n Boervrou


(iets tussen Tess en Jodie van Mcleods daugthers)

~ ‘n Dokter

~ ‘n Joernalis

~ Rekenaar tegnikus

~ kleuterskool onderwyser

~ ‘n sluipmoordenaar

~ ‘n Wildbewaarder

Ek tag  vir Meermin, Dellie en Witperd.

Entry filed under: Tag. Tags: .

Lekker verslaap…. Die Koue het ons gekry….

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Dellie  |  Julie 9, 2008 om 3:39 nm

    ‘n Sluipmoordernaar?😯😆

    Ek sal daaraan werk.😉

    Reply
  • 2. neykie  |  Julie 9, 2008 om 3:41 nm

    Dellie daai een het onlangs bestaan, as ek ‘n paar(2) mense uit die weg kan ruim sou ek darem gelukkig wees

    Reply
  • 3. Wit perd  |  Julie 9, 2008 om 4:00 nm

    Hou my blog dop-sodra ek `n kansie het post ek gou gou my huiswerk!!

    Lekker dag!!

    Reply
  • 4. Wipneus!  |  Julie 9, 2008 om 7:47 nm

    😆 whaha ja Dellie ek kyk ook hierdie sluipmoordenaar storie so uit, ek skrik skoon my koffie uit my hand uit😯 Ek sluit gou saggies by die deur uit!! 😆

    Reply
  • 5. kaalvoetinireen  |  Julie 10, 2008 om 6:47 vm

    Ek sal nou maar liewer nog niks se nie….booohahaha!

    Reply
  • 6. Wat ek wou, en wat ek is « Dellie se Dinge  |  Julie 10, 2008 om 9:50 vm

    […] July 10, 2008 · Filed under Uncategorized Ek doen hierdie huiswerk vir Neykie. […]

    Reply
  • 7. Pikkelik  |  Julie 10, 2008 om 7:28 nm

    Whahahaha, impressive…. Genade tog, ‘n sluipmoordenaar, ek dink jy het te veel TV gekyk! 😆 😆

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Julie 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: