Lekker verslaap….

Julie 9, 2008 at 8:57 vm 7 Kommentaar

Lekker verslaap en klein biekie laat gewees vir werk.  Soos ‘n dooie geslaap, maar na ‘n koppie koffie is ek reg om hierdie dag aan te durf.  Geniet hom dis woensdag nog net 2 daggies dan is dit naweek.  whoo-hoo

“Terwyl ons dan so ’n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof”(Heb 12:1-2).

Hierdie volgende per email gekry en wil dit met julle deel:

FAKE FRIENDS/REAL FRIENDS

FAKE FRIENDS: Never ask for food.
REAL FRIENDS: is the reason you have no food.

FAKE FRIENDS: Call your parents Mr / Mrs
REAL FRIENDS: Call your parents DAD/MOM

FAKE FRIENDS: bail you out of jail and tell you what you did was wrong
REAL FRIENDS: Would sit next to you saying ‘Dawg … we screwed up… but that was fun!’

FAKE FRIENDS: never seen you cry
REAL FRIENDS: cry with you

FAKE FRIENDS: Borrow your stuff for a few days then give it back
REAL FRIENDS: keep your stuff so long they forget it’s yours

FAKE FRIENDS: know a few things about you
REAL FRIENDS: Could write a book about you with direct quotes from you


FAKE FRIENDS: Will leave you behind if that is what the crowd is doing
REAL FRIENDS: Will kick the whole crowds butt that left you

FAKE FRIENDS: Would knock on your front door
REAL FRIENDS: Walk right in and say ‘I’M HOME!’


FAKE FRIENDS: Are for awhile
REAL FRIENDS: Are for life

FAKE FRIENDS: will talk bad to the person who talks bad about you.
REAL FRIENDS: Will knock the person out that talked bad about you

If you were killed today, I’m sorry I wouldn’t be able to come to your
funeral, because I’d be in jail for killing the person who did it! First
I want to let you know that I love you to death & think you’re amazing.

Entry filed under: Lewe, vriendskap. Tags: .

Hoekom voel mens so? Wat sou my die beste pas?

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  Julie 9, 2008 om 10:45 vm

    Baie nice inskrywing oor Fake versus Real friends….

    Reply
  • 2. Paula  |  Julie 9, 2008 om 10:55 vm

    Baie mooi inskrywing!🙂

    Reply
  • 3. Zee  |  Julie 9, 2008 om 11:41 vm

    Oulike inskrywing. Lekker daggie vir jou!

    Reply
  • 4. meermin  |  Julie 9, 2008 om 12:35 nm

    baie mooi inskrywing

    Reply
  • 5. Pikkelik  |  Julie 9, 2008 om 1:41 nm

    Baie mooi Neykie!!! Hoop die res van jou dag is heeeerlik….

    Reply
  • 6. Wipneus!  |  Julie 9, 2008 om 2:06 nm

    Huiswerkies

    Reply
  • 7. Tersia  |  Julie 11, 2008 om 4:00 nm

    Ja, ongelukkig kan mense jou dag maak of breek….. Ongelukkig vind mens dan ook uit wie werklik vriende is en wie nie….

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Julie 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: