Hoekom is dit nog nie vrydag

Julie 2, 2008 at 6:56 vm 4 Kommentaar

 

My Phobia List:

Achluophobia- Fear of darkness.
Insectophobia – Fear of insects.
Trypanophobia- Fear of injections.

Mal Phobias -:lol:

Kathisophobia- Fear of sitting down.
Gamophobia- Fear of marriage.(haha wie is nie bang nie?)
Methyphobia- Fear of alcohol. (huh?)
Pentheraphobia- Fear of mother-in-law. (Novercaphobia) (ek kan net lag)
Plutophobia- Fear of wealth.
Proctophobia- Fear of rectums. (hoop nie boud-kabouters het so ‘n fear nie-sal net nie werk nie)
Suriphobia- Fear of mice.
Zelophobia- Fear of jealousy.
Phronemophobia- Fear of thinking.
Oneirophobia- Fear of dreams.

http://phobialist.com/#A

Geniet julle woensdag, moenie te hard werk nie.  Drink ‘n koue Amarulatjie vanaand ontspan dis amper Vrydag. 

Entry filed under: Lewe. Tags: .

A home away from home Marzipan Babies deur Camille Allen

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  Julie 2, 2008 om 10:21 vm

    Ek het van die Phobias😆

    Trypanophobia haat naalde!!

    Suriphobia geen muis naby my nie, ek hol dat jy net arms sien vlieg!

    Maar ek kan met eerlikheid sê ek het nie die volgende Phobia nie:

    Chrometophobia or Chrematophobia- Fear of money. 😆

    Reply
  • 2. neykie  |  Julie 2, 2008 om 11:01 vm

    Wip ek dink nie enige vrou het so Phobia nie…..

    Reply
  • 3. Adrie  |  Julie 2, 2008 om 11:49 vm

    Phobia’s is interessant.

    Reply
  • 4. meermin  |  Julie 2, 2008 om 12:26 nm

    Neykie ek het baie, ek bang baie dinge!! Ek sal my Amarula’tjie vanaand eish koud in my keel in af gooi!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Julie 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: