A home away from home

Julie 1, 2008 at 8:45 vm 5 Kommentaar

Al ooit so plekkie gevind, iewers waar jy meer tuis voel as by jou eie huis?  Daar waar die son altyd skyn en liefde in oorvloed gegee word.

Ek het na 21jaar so plek gevind, die huis van rots op die heuwel.  As donker winde buite woed word jy sag en warm ontvang.  Daar waar  die lag die pyn oorskadu, waar jou lewe sin maak.

Waar jy stukkie vir stukkie heel gemaak word.

 

Handeling 13:1 – 13:2

Al sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ‘n klinkende metaal of luidende simbaal geword.
En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê sodat ek berge kan versit en ek het nie liefde nie, dan sou ek niks wees nie.

 

 

Entry filed under: Liefde. Tags: .

Om net te wil weghardloop Hoekom is dit nog nie vrydag

5 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Julie 1, 2008 om 9:10 vm

    Is daar in hierdie huisie vir my ook plek?

    Reply
  • 2. neykie  |  Julie 1, 2008 om 10:33 vm

    Meermin vir almal is daar ‘n plek

    Reply
  • 3. Wipneus!  |  Julie 1, 2008 om 1:02 nm

    Dit klink na ‘n lekker plekkie!!
    Ek het ook so huisie maar hy is weggesteek binne in myself…. my happy place 🙂

    Reply
  • 4. Suz  |  Julie 1, 2008 om 3:14 nm

    Ek het ook so plekkie, en ek voel so tuis daar en ons as gesin kry so baie liefde by die mense, en ek is baie dankbaar dat ons sulke mense in my lewe het en hulle is nog my skoonfamilie. Hierdie mense gee meer vir ons om en doen meer vir ons as wat my skoonouers vir ons omgee en hulle is meer ouma/oupa vir my 2 kinders.

    Reply
  • 5. Zee  |  Julie 2, 2008 om 12:04 vm

    Dis darem lekker as mens weet jy het so ‘n plekkie waar jy kan ontvlug….

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Julie 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: