Om net te wil weghardloop

Junie 30, 2008 at 10:35 vm 4 Kommentaar

Al ooit gevoel of dit beter sal wees om net vir eendag te verdwyn?

Die eendag as die lewe druk en jy moeilikheid van alle kante kry, of sommer net om jouself weer in perspektief te plaas.

 

Psalm 56:2

Wees my genadig, o God, want mense vertrap my; hy wat my beveg, verdruk my die hele dag
My vyand vertrap my die hele dag want baie veg teen my in hoogmoed
Die dag as ek vrees, sal ek op U vertrou.

 

Dit help op die ou end van die dag nie om weg te hardloop nie, want gewoonlik agtervolg die probleem jou of hy sit en wag op jou terugkoms.

 

Mag jou week gevul wees met geluk, en baie vreugde, maar dat jy soms sal stilstaan en die werke van die Here sal sien en tot sy eer sal leef.

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

You are loved (Don’t give up)-Josh Groban A home away from home

4 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Junie 30, 2008 om 11:10 vm

    Ja ek het al so gevoel, vandag ook!! Ja ek voel darem beter!! Net dood moeg, ek is so vaak hier waar ek sit, ek baklei vandag teen die slaap!!

    Reply
  • 2. neykie  |  Junie 30, 2008 om 12:05 nm

    Sterkte vir jou meermin

    Reply
  • 3. Wipneus!  |  Junie 30, 2008 om 2:06 nm

    (((Neykie))) Een van die mooi dae gaan dit beter.
    Sterkte

    Reply
  • 4. Alicia  |  Augustus 16, 2012 om 11:13 nm

    Hey ja ek voel bja so!! Of ek net kan veg gaan en als en almal agter los!!! Wil net in n donker kamer sit en huil!!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Junie 2008
M T W T F S S
« May   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: