Alles sal oky wees

Junie 26, 2008 at 11:05 vm 3 Kommentaar

 

 

 

Ons as mense is swakkelinge om te twyfel in die wee van God.  Hoe maklik dink ons die einde is in sig nie of dat ons net nie ‘n einde sien aan die slegte tye nie.  Dan dink ons, ons het God gefaal, Hy het ons verlaat in ons uur van noot.  Maar as ons mooi kyk dan sou ons gesien het Hy was nog altyd daar – maar deur die woede en trane het ons vergeet om Sy hand te neem wat hy vir ons aangebied het, sodat ons nie alleen die paaidjie hoef te loop nie.

 

Psalms 23 (1983 vertaling)

Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Hy laat my rus in groen weivelde.  Hy bring my by waters waar daar vrede is.  Hy gee my nuwe krag.  Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam.  Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my.  In u hande is ek veilig.

 

As mense twyfel ons so vinnig, en dis so onnodig. 

 

Onse Vader

Onse Vader wat in die hemele is,
laat u Naam geheilig word.
Laat u koninkryk kom.
Laat u wil geskied,
soos in die hemel net so ook op die aarde.
Gee ons vandag ons daaglikse brood,
En vergeef ons ons skulde,
soos ons ook ons skuldenaars vergewe.
En lei ons nie in versoeking nie,
maar verlos ons van die Bose.
Want aan U behoort die koninkryk en die krag
en die heerlikheid tot in ewigheid.
Amen

1 KORINTIËRS 13:13

geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!

 

Mag julle donderdag en die naweek baie lekker wees. 

Liefde
N

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Nuwe produk You are loved (Don’t give up)-Josh Groban

3 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Junie 26, 2008 om 1:11 nm

    Dit is alles so waar!! Geniet ‘n wonderlike dag!

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  Junie 26, 2008 om 8:43 nm

    Baie mooi inskrywing! Lekker naweek vir jou ook!

    Reply
  • 3. kaalvoetinireen  |  Junie 27, 2008 om 9:22 vm

    Everything will be fine in the end…if it’s not, it’s not the end!
    Sterkte en lekker naweek!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Junie 2008
M T W T F S S
« May   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: