Net amper.

Junie 24, 2008 at 6:40 vm 7 Kommentaar

 

Die seer

in jou hart

broei al

so lank

 

sou jy die

pyn wou

vermy

die kortpad kies

 

maar ons

gee rerig

om

onthou dit

 

hoe sal dit

uitdraai

as jy weg is

 

 

 

helo julle, jamer  my blog is nie wat dit moet wees nie. Is so biekie deur mekaar en moeg. Lekker dag vir julle. Moenie te hard werk nie.

 

 

Entry filed under: Gedigte, Hartseer, Lewe. Tags: .

Dit en Dat My hart is seer

7 Kommentaar Add your own

  • 1. demoerin  |  Junie 24, 2008 om 10:26 vm

    Hoop die filing in jou brein is sommer vinnig uitgesort! Sterkte!

    Reply
  • 2. neykie  |  Junie 24, 2008 om 10:32 vm

    dankie demoerin, ek seker ek sal tjop-tjop reg wees

    Reply
  • 3. Wipneus!  |  Junie 24, 2008 om 10:42 vm

    ‘n Smile is ‘n wonderlike ding, dit kan ys breek!!

    Smile Neyks, een van die dae gaan dit weer beter met jou!!!

    Sterkte

    Reply
  • 4. Pikkelik  |  Junie 24, 2008 om 12:28 nm

    Lag ‘n slag, hard en lekker en kyk net hoe lekker voel jy dan. Gaan lees sommer Eben se grappies of iets, ek dink jy het ‘n goeie dosis ‘goedvoel-endorfiene’ nodig!! Sterkte vir jou!

    Reply
  • 5. Justine  |  Junie 24, 2008 om 1:27 nm

    As ek kon, sou ek my lyf kleinmaak en deur die skerm spring om vir jou ‘n troosliedjie te kom sing.

    ♪ Aan die anderkant van môre
    skyn die son reeds vrolik

    die see se gety
    sal weer verander
    en vir jou genesing bring

    Aan die anderkant van môre
    gaan geluk en vreugde
    weer na jou toe kom
    en glinsterend in jou wese blom ♪

    (((Neykie)))

    Reply
  • 6. Wipneus!  |  Junie 24, 2008 om 3:41 nm

    Neyks ek het vir jou ‘n e possie gestuur!!

    Reply
  • 7. meermin  |  Junie 25, 2008 om 7:28 vm

    Neykie ((((((((((neykie))))))))) sterkte – kom pak af by my dan troos ons mekaar maar!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Junie 2008
M T W T F S S
« May   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: