Ietsie krap hier by my voordeur

Junie 20, 2008 at 6:07 vm 3 Kommentaar

Gister gedink dat
ek net dinge hoor
my verbeel

die blare in die wind
die geraas by die venster
die geluid van elke voetstap
die ligte klop-klop aan my voordeur

maar dit was toe anyway
nooit jy nie
ek maar weer stil-stil
terug gesluip
kamer toe

en soos elke
aand voor dit
weer my verlange
in my kussing
uit skreeu

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Never judge things by their appearances What would it take?

3 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Junie 20, 2008 om 7:26 vm

    Ai Neykie!!

    Reply
  • 2. demoerin  |  Junie 20, 2008 om 9:11 vm

    So mooi as wat jou digkuns is, en ek geniet dit elke keer, bring dit soveel herinneringe terug en raak ek elke keer depressed. Issues, issues, issues!

    Reply
  • 3. neykie  |  Junie 20, 2008 om 9:53 vm

    demoerin- ons elkeen het maar ons ou issues ne?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Junie 2008
M T W T F S S
« May   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: