Never judge things by their appearances

Junie 17, 2008 at 12:20 nm 3 Kommentaar

Never judge things by their appearances, even carpetbags. I’m sure I never do.
-Mary Poppins

Iets wat Mary Poppins terloops vir Jane En Micheal Banks sê terwyl hulle oop mond aanstaar hoe sy ‘n kapstok uit haar tas uittrek en later ‘n lamp, potplant en spieël ook.

 

In every job that must be done, there is an element of fun. You’ll find the fun, and…snap! (snaps fingers) The job’s a game!
-Mary Poppins

Bygesê: “It depends on your point of view” -MP

 

We better keep our eye on this one. She’s tricky. – Micheal Banks

 

My favourite kinderfliek is Mary Poppins

 

 

 

wat is jou gunsteling kinder fliek?

Entry filed under: movies. Tags: .

GEBED VIR JOU, MY VRIENDIN Ietsie krap hier by my voordeur

3 Kommentaar Add your own

  • 1. demoerin  |  Junie 17, 2008 om 3:08 nm

    Oooohhh, definitief Tarzan Greystoke! Dit was so cool!

    Reply
  • 2. Adrie  |  Junie 18, 2008 om 9:07 vm

    Ek doen nie kinderflieks nie, maar Shrek en Mary Poppins is elkeen in hulle eie liga.

    Ek is mal daaroor wanneer Mary Poppins hulle meet.

    Reply
  • 3. Adrie  |  Junie 18, 2008 om 9:08 vm

    Ek hou ook van Tussen Treine.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Junie 2008
M T W T F S S
« May   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: