Vrydag die 13de

Junie 13, 2008 at 9:04 vm 2 Kommentaar

 

Mense wie is bygelowig oor vrydag die 13de?  Ek dink ek moes liewer in my bed gebly het want alles loop skeef vandag?  :wink:  Nee is nie ernstig nie.  Ek glo nie aan sulke dinge nie, as iets moet gebeur sal dit!!!!

 

So wees maar versigtig vandag….

 


Hooray its Friday!!!!

 

Geniet die naweek.  Cheerio bye

Entry filed under: Bygeloof. Tags: .

Moeg wil net omval en slaap. Pa Gelukkig verjaarsdag en Vadersdag

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Pikkelik  |  Junie 13, 2008 om 11:48 vm

    Whahahaha, hoop jy het ‘n lekker rustige naweek! 🙂

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  Junie 13, 2008 om 6:08 nm

    Gelukkig die Vrydag die 13de verby 😛

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Junie 2008
M T W T F S S
« May   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: