Moeg wil net omval en slaap.

Junie 12, 2008 at 2:02 nm 4 Kommentaar

 

Gister tot half 6 gewerk, vinnig na my pa toe.  En toe huistoe so omtrent 9uur gaan slaap.  My liggaam vertel my nou behoorlik hoe uit geput ek is, elke spier in my lyf is seer.  Vannoggend weer my siek gewerk, nou vat ek vinnig ‘n breek om op die blogs rond te kuier en te lees. 

 

 

 

Papegaai

Help asseblief!

Polisie kry telefoon oproep om hulp:

 

“Help asseblief, hier het nou net ‘n kat deur die venster geklim!”

 

“Wat bedoel jy ‘n kat?” vra die die polisieman

 

“n Kat, ‘n f@kken kat! Hier kom die kat vir my!!!!”

 

“Maak jy ‘n grap?” vra die polisieman. “Met wie praat ek?”

 

“Met die f@kken pappegaai!!!”

 

Geniet die res van julle dag.

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Ek’s terug en gaan baie skaars wees die volgende paar weke Vrydag die 13de

4 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Junie 12, 2008 om 2:33 nm

    Neykie gaan klim in die bed en slaap, ek het nogal baie slaap ingehaal toe ek nou so by die huis was, ek het die slaap van die dooies geslaap, 6 – 7 ure aaneen!!

    Reply
  • 2. neykie  |  Junie 12, 2008 om 2:46 nm

    meermin dit klink darem baie lekker. Al wil ek hoe graag ek kannie, my werk is hope. En ek sal sondag en maandag moet werk om alles in te haal.

    Reply
  • 3. Wipneus!  |  Junie 12, 2008 om 6:35 nm

    Neykie ek weet self nie waar kom al hierdie werk en moegheid vandaan nie. Dit lyk my dit gaan by ons almal so erg

    Reply
  • 4. demoerin  |  Junie 13, 2008 om 8:59 vm

    Ek dink dit is winter-blues wat dit doen, tesame met die oordosisse werk! Vat maar bietjie ‘n breuk, dit is al wat help!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Junie 2008
M T W T F S S
« May   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: