So kom alle goeie dinge tot ‘n einde. Ek op kursus

Junie 8, 2008 at 12:57 nm 3 Kommentaar

 

So nou is die naweek al weer verby?  Te vinnig gevlieg en nou is dit weer vir ‘n week van kuier op die blogs so tussen die werk deur.  Geniet julle week wat voorlê…..

 

DIS HOEKOM VROUENS NIE GAAN JAG NIE…

Die ou gaan gereeld jag en sy vrou moet altyd by die huis bly. Sy besluit toe om vir haar `n geweer te koop en saam te gaan jag.

Op die plaas aangekom sê hy vir haar om links teen die rivier af te loop dan loop hy regs teen die rivier af.

Hulle sal dan weer mekaar onder by die hoof hek ontmoet.

So gesê , so gedaan. Hy het skaars 200 meter geloop toe hy drie skote hoor klap.

Hy hardloop terug in haar rigting en by die rivier kry hy haar.

Sy stry kliphard met `n man…

“Meneer, dit is my Kudu die ek het hom eerste gesien en drie kopskote gegee!”

“Goed mevrou, ek gaan nie verder met jou stry nie, vat dan die kudu vir jou, maar gee jy om as ek darem net my saal en toom van jou f*kkin kudu afhaal!?”

_______________________________

 

Ek is more op ‘n 2dae kursus, so ek moet my varkies op hok kry
hoop julle het ‘n lekker sondag verder.

 

die mense
loop en
verstom
hulself

die rondings
van jou lyf
waarmee jy
almal uitlok

die hoogste
bespreking
onder elke
mans groep

jou wulpse
pruilend lippe
jou vye blare
ontbloot jy
sonder skaamte

dis alles jou
skuld,
jy het hom
weg gerokkel

en gebruik
toe weg gesmyt
en almal noem
my nog steeds

die ysprinses
nou wil hy
terug kom
maar herken

dat jy nog
steeds deel
van sy lewe
is, vir nou

 

 

 

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

So dis vrydag!!!! Ek’s terug en gaan baie skaars wees die volgende paar weke

3 Kommentaar Add your own

  • 1. demoerin  |  Junie 9, 2008 om 9:48 vm

    hahaha, die jagstorie is oulik! Ek hou ook van die tequila voorskrif, en dink egter persoonlik die sout en lime is tydmors!

    Reply
  • 2. Pikkelik  |  Junie 9, 2008 om 12:17 nm

    Geniet jou kurses Neykie!!!!

    Reply
  • 3. Adrie  |  Junie 10, 2008 om 11:33 vm

    Whaahahahahaha

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Junie 2008
M T W T F S S
« May   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: