Meermin tag. Ek is rerig moeg

Junie 5, 2008 at 8:54 vm 3 Kommentaar

Meermin het my getag: 

Wat is belangrik vir my;

Elke oomblik, my pa en elmarie.  My vriendinnne. Die lewe.  En dan laaste my blog en my gedigte en die mense van die blogs.

 

 

 

Ek is lekker moeg- werk my gat af en dit alles kry nie end nie. 

 

dit was
laat
ons het
ons eina’s
gedeel
en gespekuleer
oor liefde
die alleen wees
wat sou vervaag
sou die
stukkies
met mekaar
deel en
weer heel
wees

 

 

Daar dis amper Naweek….

 

 

Geniet die res van julle dag.

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Lekker koue winter reën Peter Cincotti.

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Pikkelik  |  Junie 5, 2008 om 2:01 nm

    Geniet jou dag ook (((Neykie))), sterkte en lekker werk!

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  Junie 5, 2008 om 5:31 nm

    Pragtige inskrywing Neykie, ek dink dis omdat die lewe te vinnig gebeur. Te veel om te doen, te min tyd….sal mens doodmoeg maak. Ek kort vakansie. 😉

    Reply
  • 3. demoerin  |  Junie 6, 2008 om 9:58 vm

    Nice, hou van daai woorde…Forgive yourself. Breathe. Enjoy the ride.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Junie 2008
M T W T F S S
« May   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: