Lekker koue winter reën

Junie 4, 2008 at 11:28 vm 5 Kommentaar

 

 

 

 

Die winter is verseker nou met ons.  Vanoggend op gestaan ,
in die bad slaan die donderweer toe so erg met een sprong is ek uit die
bad en in my klere.  Eish

 

Vandag is ‘n woelige dag by die werk, Ek spring rond soos
‘n mal ding probeer alles reg kry en klaar kry.  Sien nog
hoe ek biekie later as 4uur moet bly.

 

Geniet julle dag, drink ‘n koppie koffie of
cup-a-soup en word lekker warm.

 

The more you find out about the world, the more opportunities there are to laugh at it.

I have a rare intolerance to herbs, which means I can only drink fermented liquids, such as gin.
Julie Walters

Life is a blank page. Each person holds their pen and writes their own story.
Natasha Beddingfield

 

 

Entry filed under: Lewe. Tags: .

Ware vriendinne. Al weer oppak en trek tyd….. Meermin tag. Ek is rerig moeg

5 Kommentaar Add your own

  • 1. demoerin  |  Junie 4, 2008 om 2:49 nm

    Ek glo dan ook verder dat enigiets wat gefermenteer het, ook minder kieme inhet!

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  Junie 4, 2008 om 4:13 nm

    Hello Neykie, die winter is verseker hier….maar hierdie reën weer is weird??

    Reply
  • 3. meermin  |  Junie 5, 2008 om 7:49 vm

    Ja nee kyk die winter is nou met ons, ek en die kinders is vrot van die verkoue! Sien darem net nou die dokter, ek voel goor verby!! Jaco vertel my vanoggend dit voel of hy sweef!! Jufrou’tjie het sommer baie bleek gelyk vanoggend, sy skryf tans eksamen!

    Neykie letter dag vir jou.

    Reply
  • 4. Adrie  |  Junie 5, 2008 om 9:14 vm

    My warmwatersak is op die oomblik my beste vriend.

    Reply
  • 5. Zee  |  Junie 5, 2008 om 11:21 vm

    Nee kyk, ek verwonder my altyd aan jou postings, waar kry jy al die oulike goeters?

    Life is a blank page. Each person holds their pen and writes their own story. – Jinne dis so waar!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Junie 2008
M T W T F S S
« May   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: