Ware vriendinne. Al weer oppak en trek tyd…..

Junie 3, 2008 at 8:53 vm 6 Kommentaar

 

 

 

 

 

 

 

“without you i would still get about,

still do and think and see

and hear things…..

but without the joy of sharing”

B dankie vir jou vriendskap ek waardeer dit.  Dankie vir die chat gisteraand.

 

Die tyd om weer alles op te pak en my op ‘n ander plek te vestig vir hoe lank sal ek nie weet nie.  Ek hou nie van dit nie-eintlik haatlik.  Ek voel soos ‘n swerwer, kan nie te gemaklik raak op een plek nie, dan is dit weer oppak tyd. 

 

Vinnige grappie:

The teacher asks her class, “If there are 5 birds sitting on a fence and you shoot one of them, how many will be left?”

She calls on one little boy.

He stands up and replies, “None, they will all fly away with the first gunshot.”

The teacher replies, “The correct answer is 4, but I like your thinking.”

Then the boy says, “I have a question for YOU. There are 3 women sitting on a bench having ice cream:

One is delicately licking the sides of the triple scoop of ice cream.

The second is gobbling down the top and sucking the cone.

The third is biting off the top of the ice cream.

Which one is married?”

The teacher, blushing a great deal, replied, “Well, I suppose the one that’s gobbled down the top and sucked the cone.”

To which little boy replied, “The correct answer is ‘the one with the wedding ring on,’ but I like your thinking.”

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Alles en alles…en dit Lekker koue winter reën

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  Junie 3, 2008 om 10:27 vm

    Hi Neykie
    Ware vriende is darem so lekker om in jou lewe te hê.
    Ek skiet wortels waar hulle my neersit, ek sal nie ‘n goeie swerwer wees nie.😆

    Reply
  • 2. meermin  |  Junie 3, 2008 om 1:41 nm

    Is dit vandag jou verjaarsdag?

    Reply
  • 3. Pikkelik  |  Junie 3, 2008 om 2:47 nm

    Pak net eerste jou rekenaar uit sodat ons nie al die juicy bits mis nie…

    Reply
  • 4. demoerin  |  Junie 4, 2008 om 10:10 vm

    Ja, die waarde van ware vriende moet nooit onderskat word nie. Daar kom baie tye wat jy die mense waarlik nodig het!

    Reply
  • 5. Die week in ‘n neutedop…. « Demoerin’s Klasak  |  Junie 6, 2008 om 9:19 vm

    […] Martha Stewart moet ‘n kak kok wees, wie de hel het ooit wyn oor om te vries? Die waarde van ware vriende moet nooit onderskat word nie, jy mag hul nodig kry op die snaakste tye. Wonder bo wonder kon ek […]

    Reply
  • 6. Emil  |  Junie 6, 2008 om 11:26 vm

    Vriende maak die wêreld draai! Uiteindelik is daar ‘n handjievol wat altyd ‘n mens bystaan.

    Ek het ‘n huldeblyk aan myne gebring: http://emiljung.co.za/?p=64

    Goeie stuk!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Junie 2008
M T W T F S S
« May   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: