Lief my

Mei 26, 2008 at 3:03 nm 3 Kommentaar

Lief my nou
Lief my gou
Lief jy is ‘n dief
Lief my hart
Lief jou
Lief jou awesome ding
Lief jy weet
Lief jy en ek
Lief eendag.

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Reëls by ‘n braai…. Middel van die week. Ontspan ‘n biekie

3 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Mei 27, 2008 om 8:22 vm

    dit is pragtig!

    Reply
  • 2. Tinkerbell  |  Mei 27, 2008 om 1:11 nm

    Hey Neykie!!

    Ganit vandag girl?? Dis ‘n nice poem.. hoop jou liefling dra jou op die hande!! Ek sien almal is baie stil vandag.. dink hulle kry te koud.. ek gaan koop sommer OBS ek pos vir almal ‘n ou half jackie.. hi hi..

    Nou ja.. hoop ek blog jou darm iewers raak vandag ek het al almal gaan soek..

    Koebaai…😉

    Reply
  • 3. Wipneus!  |  Mei 27, 2008 om 1:48 nm

    Oe! dis nou mooi! My teddie is juis so Awesome ding!!! “lol:

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Mei 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: