Reëls by ‘n braai….

Mei 24, 2008 at 8:04 vm 7 Kommentaar

>> 1) Doen so bietjie moeite met jou aankoop van jou vlees. ‘n Braai
>>> is mos
>

>>> ‘n

>>> ernstige ding so benader jou aankope ook so. In die ou dae was jou

>>> slagter amper familie. Jy het hom immers meer gesien as jou dokter.

>>> Deesdae is dinge soveel makliker en onpersoonlik. Rakke het gesigte

>>> vervang met die gevolg dat die jonger geslag onbekend geraak het oor

>>> wat nou eintlik goeie vleis is. As ‘n ding goed verpak is dan lyk

>>> hy gaaf genoeg om te braai.

>>> Kak! So, as jy nie vleis ken nie, vra jou slagter! Pick ‘n Pay se

>>> vleis is kak. Klaar!

>>> 2) Dukker snitte vir braai! Klaar!

>>> 3) Steaks is medium-rare tot medium. Klaar! As jy van jou vleis

>>> ‘well-done to f-up’ hou gebruik ‘n blow torch en hou jou vleis van

>>> ‘n braaier af.

>>> Hardloop dan sommer in ‘n muur vas. Herhaaldelik!

>>> 4) Rare is nie eetbaar nie! As jy een van die braafstes is wat jou

>>> steak

>

>>> so

>>> eet, kry vir jou. Moenie dink jy gaan lekker slaap en die wol

>>> scooter dalk opstart later vanaand nie. Rou vleis laat homself nie

>>> sommer net verteer nie.

>>> 5) ‘n Steak sonder ‘n vetjie is nie ‘n steak nie. Klaar! Fillet

>>> uitgesluit.

>>> 6) Tenderised steak hoort op die Kerk basaar se steakrolls. Nie op

>>> my vuur nie! Klaar!

>>> 7) Wors moet nog kan buig as hy afkom. Klaar!

>>> 8 ) As jy nie kan braai nie, moenie! Klaar!

>>> 9) As jy een van daai wetters is wat glo mens steak braai op ‘n

>>> plaat, vra die ou wat langs jou staan om jou hard te bliksem! Nou!

>>> 10) Meer as 1 slaai vir ‘n braai is mors. Klaar!

>>> 11) Daar word gebraai waneer die vuur reg is. Klaar!

>>> 12) Uitpass voor die ete is uit soos bokn…! Klaar!

>>> 13) As jy een van daai fokkers is wat krap in ‘n ander man se braai,

>>> volg reel 9. Nou!

>>> 14) As jy self jou vleis wil braai want jy vertrou nie die braaier

>>> of is net doodeenvoudig vol kak, praat voor die tyd of shut up!

>>> Klaar!

>>> 15) As jy ‘n ander persoon die braaireg gee by jou huis (verwys na

>>> reel

>>> 8 )

>>> swaai hy die septer. Klaar!

>>> 16) Fillet word nooit, maar nooit heel gebraai nie! Butterfly cuts

>>> alleenlik! Klaar!

>>> 17) Sout word alleenlik en ALLEENLIK aan tafel opgegooi! Jy braai

>>> nie met sout nie! Klaar!

>>> 18 ) As jy met hout wil vuurmaak, koop ordentlike hout. Gebruik

>>> slegs as daar genoeg vuuraanstekers is want om die ding aan die go

>>> te kry kos hitte.

>>> Baie. Die rook van die gesukkel is ‘n steurnis. ‘Smokey Robinson’

>>> word nie hier geduld nie. Klaar!

>>> 19) Daar is nie ‘n ding soos ‘n te warm vuur nie. Klaar!

>>> 20) As jy die braaier is en nie ‘n ordentlike vuur kan maak nie,

>>> lieg jy.

>>> Volg reel 9. Nou!

>>> 21) Komplimenteer die braaier as die vleis gaaf is. Indien nie, sê so!

>>> Hoe

>>> de fok moet hy leer? Volg dan reel 9 op hom.

>>> 22) Papierborde is cool solank dit in een of ander verskterking is.

>>> 23) Hou jou stompies uit ‘n braaivuur uit! Klaar! Jou kak gewoonte

>>> moet nie my braai kom opfok!

>>> 24) Met rugby, halftyd steek jy die vuur op. Klaar!

>>> 25) Hoender eet jy met die hand. Tjops ook. Steak en wors, met ‘n

>>> mes en vurk. Klaar!

>>> 26) As jy jou pap saam met ‘n braai met melk en suiker eet, skreeu

>>> jy seker vir die Cheetahs. Vra almal by die braai om vir jou

>>> eetgewoontes te bid en volg dan reel 9.

>>> 27) Poletiek, godsdiens en baba praatjies is uit om ‘n braaivleisvuur.

>>> Rugby, jag, visvang ,4×4 bakkies en die buurvrou se tan lyne is die

>>> norm.

>>> Klaar!

>>> 28 ) Dis al. Klaar!

>>>

 

 

 

Entry filed under: Grappies. Tags: .

Die dood Lief my

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Meermin  |  Mei 26, 2008 om 9:27 vm

    In my oge is daar geen maar geen reèl vir ‘n braai nie, jy braai rou vleis tot gaar, eet met die hand, braai, slaai en dop loop nou maar een maal hand aan hand kom wat wil!!

    Reply
  • 2. Pikkelik  |  Mei 26, 2008 om 9:57 vm

    Ek hou nie van braai nie. Klaar.
    Ek drink nie. Klaar.
    Die wetters wat braai begin mos eers 9 uur dan vrek die kinders van die honger en die koue en moegheid. Klaar.
    As jy wil vleisbraai, moet my nie nooi nie. Klaar.😆 😆

    Reply
  • 3. neykie  |  Mei 26, 2008 om 11:54 vm

    lol @ pikkie

    Reply
  • 4. demoerin  |  Mei 26, 2008 om 12:51 nm

    Hoe lus is ek nou vir braai. Sal werk aan my stompie probleem…belowe!

    Reply
  • 5. neykie  |  Mei 26, 2008 om 2:21 nm

    demoerin- ek moet seker ook dan aan dit stompie probleem werk. ‘n lekker bomfire sal nou die koue verdryf

    Reply
  • 6. Lewies  |  Mei 31, 2008 om 10:06 nm

    Jy sal maar moet bid vir my Neykie.

    Ek is n krummelpap, melk en suiker eter.

    Darem net oppie plaas en met ontbyt met natuurlik gister se oorskiet tjoppie.

    Reply
  • 7. Lewies  |  Mei 31, 2008 om 10:10 nm

    Komende van ‘n boerseun, stem ek nogal met pikkelik saam. ‘n Braai is ‘n heeltemal over rated activity en 9 uit 10 keer is die vleis net eenvoudig op gefok.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Mei 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: