Gister se dinge

Mei 22, 2008 at 8:58 vm 4 Kommentaar

Ek het rerig gedink ek het my vrees vir naalde oorkom. Toe nie- gister het ek met naalde te doen gehad soos nooit tevore nie.  Dokter sny ‘n blasie bo my oog uit en eina dis Bl##sems seer.  Daarna vir bloed trek vir bloed toetse.

 

Ek dink tog dit was nie rerig so erg nie.  Dis die worries oor hoe ek alles gaan betaal wat my so uit gefreak het. 

 

As die donkerte drukkend
nader kon en verdowend
in my oor fluister
en ek stil luister

Dring die klank van
twee stemme
wat moed inpraat
helderder as die duiwels

Die liefde wat duwweltjies
van my pad wegneem
elke nou en dan ‘n drukkie
die monster wegjaag

dan en wan ‘n woord van liefde
onbeperkte hulp
vrygewig hande
en breë skouers

Liefde soos nog nooit gevoel
wil ek net dankie sê
vir julle twee

*Dad En Elmarie*

 

more weer terug dokter toe- eish.  Ek wil nie meer nie- maar steyn’s gee mos nie moed op nie.

 

Lekker dag vir almal

Entry filed under: Liefde. Tags: .

Out of the office Meermin tag my

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Mei 22, 2008 om 9:49 vm

    Eina

    My oog pyn in simpatie.

    Reply
  • 2. Meermin  |  Mei 22, 2008 om 12:38 nm

    Eina magtig man!!

    Reply
  • 3. Wipneus!  |  Mei 22, 2008 om 3:50 nm

    Ai toggie Neykie….. Sterkte

    Reply
  • 4. demoerin  |  Mei 22, 2008 om 4:53 nm

    Eina, hoop vandag het beter gegaan!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Mei 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: