Agterstevoor

Mei 22, 2008 at 5:47 nm 4 Kommentaar

Gehoor van die ou wat sy
trou video agterstevoor kyk?

Dis vir hom so mooi as hy
sy vrou terug vir haar pa gee
en hulle gaan so stil stil
uit die kerk uit!!!!

😆

Entry filed under: Grappies. Tags: .

Meermin tag my Die dood

4 Kommentaar Add your own

  • 1. demoerin  |  Mei 23, 2008 om 7:46 vm

    hahaha, ek wonner of daar vrouens is wat dieselle voel oor hul kinders se geboorte-video’s?

    Reply
  • 2. Dellie  |  Mei 23, 2008 om 9:11 vm

    Hehe!

    ‘n Vriend sê my die anderdag hy het nou ‘n baie eenvoudiger lewe. Vrou gelos, hond gehou, en nou tel hy net een maal ‘n week k@k op!😆

    Lekker naweek!

    Reply
  • 3. Meermin  |  Mei 23, 2008 om 9:38 vm

    ja hierdie ene is goed, lekker naweek!!

    Reply
  • 4. Pikkelik  |  Mei 23, 2008 om 6:50 nm

    Whahahaha… jy klink goed ((Neykie))

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Mei 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: