Afskeid van 2004

Mei 20, 2008 at 12:49 nm 9 Kommentaar

 

oky biekie laat maar ek doen darem my huiswerk.

 

Entry filed under: Tag. Tags: .

Verstaan nie Out of the office

9 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  Mei 20, 2008 om 1:50 nm

    Cool

    Reply
  • 2. neykie  |  Mei 20, 2008 om 2:27 nm

    lol dankie

    Reply
  • 3. Sabrina  |  Mei 20, 2008 om 2:41 nm

    Jy lyk baie WOW!

    Reply
  • 4. Pikkelik  |  Mei 20, 2008 om 3:02 nm

    Stunning rok…… Wow!

    Reply
  • 5. neykie  |  Mei 20, 2008 om 3:55 nm

    he he dankie baie baie dankie- plan was om met ‘n swart bmw of enige swart kar by die afskeid aan te kom- toe kry ons nerens een nie 😦

    Reply
  • 6. Wipneus!  |  Mei 21, 2008 om 7:00 vm

    Nou kyk nou hoe mooi lyk hierdie meisiekind. Jy het seker al die ouens se voete onder hulle uitgeslaan 😉

    Reply
  • 7. Meermin  |  Mei 21, 2008 om 12:48 nm

    WOW!! My matriek afskeid foto ek het nie ‘n clue waar die goed is nie, ek het after all in 1985 matriek geskryf hoop my ma het nog van die foto’s!!

    Reply
  • 8. Paula  |  Mei 21, 2008 om 12:53 nm

    Jy het pragtig gelyk!

    Reply
  • 9. rosalindfranklin  |  Mei 24, 2008 om 5:39 nm

    pragtig baie dankie en jammer ek reageer nou eers. was so effe uit aksie uit.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Mei 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: