Quotes

Mei 16, 2008 at 6:19 vm 6 Kommentaar

Falling in love is so hard on the knees.

Who cares about the past. Because this is here, this is now, and I wouldnt change it for the world.

I loved you yesterday, I love you still, always have and always will!

The best and most beautiful things in the world cannot be seen or even touched. They must be felt with the heart.

You Had me at Hello.
You Hurt me at Goodbye,
But,You Lost me the day you didn’t look back.

 

Love is all you need.

You can be anywhere when your life begins but if you meet the right person anything’s possible.

Sometimes, fantasies are better than reality.

“Do you know what it’s like to wake up every morning and the love of your life is with someother person, but still hope they find happiness even if it’s not with you??”

Love doesn’t make the world go round. Love is what makes the ride worthwhile.

I have decided to stick with love. Hate is too great a burden to bear.

Lekker naweek vir julle geniet dit!!!! 

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Krag vir vandag. The odds vs Chance

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Pikkelik  |  Mei 16, 2008 om 9:06 vm

    Hoe slim leer jy my nou op jou jeuglike ouderdom. 😆 Lekker naweek!

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  Mei 16, 2008 om 2:18 nm

    Ek is mal oor “quotes: oral in my huis, op die yskas, in ‘n boek, onder die bed, in ‘n kas…is daar quotes…. 😆

    ‘n Lekker naweek vir jou ook Neykie!

    Reply
  • 3. vonkiedool  |  Mei 16, 2008 om 2:55 nm

    Hi daar. Lees jou al ‘n ruk maar nog nie ge-comment nie. Nice blog en nice quotes! Dankie vir die inloer daar by my, ek wardeer dit. Geniet jou naweek!

    Reply
  • 4. rosalindfranklin  |  Mei 17, 2008 om 12:08 vm

    http://rosalindfranklin.wordpress.com/2008/05/16/my-matriekafskeidsrok/

    het jy ‘n rok om te wys??? of is jou chicken? jy is getag neykie…

    Reply
  • 5. Sabrina  |  Mei 17, 2008 om 9:41 vm

    Ek het baie lekker hier gelees so op my nugter maag – ek is ook mal verby oor quotes.

    ‘n lieflike wondersoet droomdag vir jou van my af Neykie

    Reply
  • 6. feetjieland  |  Mei 17, 2008 om 2:57 nm

    Baie mooi….het vir my kinders klomp quotes getik en in hulle skatkis gebere, sal wanneer hulle groter is dit op hulle mure plak

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Mei 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: