Wat is Liefde?

Mei 9, 2008 at 11:05 nm Lewer kommentaar

Is dit die vlinders in jou maag

of dalk

die hoendervleis wat jou soene in my nek

kon veroorsaak

of nee, dis dalk

die uitsien om jou weer te sien,

of is dit

die klank van jou stem

kan ook

die herroep van ons herrineringe wees?

of is dit

die lag op jou lippe, lippe wat ek wil soen

is hierdie liefde dalk die wat die sterre

in die hemelruim sterker laat skyn.

Of die kyk in jou oë

die voel van jou hande

sonbruin bene wat langs my loop,

is liefde werklik vir ewig?

moet liefde ons jaloers maak?

Jaloesie maak mens siek

Is liefde dan nie onbreekbaar nie

is liefde dan nooit in ons eie feëverhale nie?

is liefde die pyn in jou hart om hom te sien en

te moet weet nooit weer mag ek sy gesig aanraak nie,

sy lippe soen of die kyk in sy oë te sien nie.

 

Liefde is heelmoontlik Jaloesie gemeng met ‘n duurprys wat jy betaal om jou hart op die spel te sit

en maande later sal jy nog wakker lê en droom van sy salige bruin oë….
“if you let people in your home, you let them in your life-were you take a risk to get hurt anyway”

 

How lucky I am to have something that makes saying goodbye so hard.

 

I would rather fight with you
than make love to anyone else.

 

The beating of my heart is a drum,
and it’s lost,
and it’s looking for a rhythm like you

 

Entry filed under: Liefde. Tags: .

Tyd Met liefde vir jou Wikus

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Mei 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: