Keep Believing

Mei 7, 2008 at 8:47 vm 5 Kommentaar

Keep Believing in Yourself

And always remember that I believe in You too,

Every goal that has ever been reached began with just
one step ~ and the belief that it could be attained…..

 

Dreams really can come true,
but they are most often the result
of hard work,  determination,
and persistence.

 

When the end of the journey
seems impossible to reach,
remember that all you need to do
is take one more step.
Stay focused on your goal
and remember…

each small step will bring you
a little closer.

 

When the road becomes
hard to travel
and it feels as if you’ll never
reach the end…
look deep inside your heart
and you will find strength
you never knew you had.

 

Believe in yourself ~
and remember that
I BELIEVE IN YOU TOO.  ~Jason Blume

 

 

Ek moet ‘n keuse maak, maar ek weet nie hoe om dit te benader nie.  Ek weet net nie hoe om die besluit wat ek klaar in my hart gemaak het deur te voer nie.  Onsekerheid ~ is een van die dinge hoekom ek nog nie dit beëindig het nie.  Maar erens langs die pad gaan ek my verseker vasloop en soos menigde kere tevore gaan die lewe my keuse uit my hande uitneem.

 

 

“I think maybe forever is what you make of it. Tomorrow may be the end of your forever. I think we should be more careful how we use it.”

 

“I don’t know how you do it but you make me want to live forever!”

“I’d rather die tomorrow than live a hundred years without knowing you.”

Entry filed under: Liefde. Tags: .

Hoe verander een mens so vinnig? Kronkelpaaie

5 Kommentaar Add your own

  • 1. kaalvoetinireen  |  Mei 7, 2008 om 11:57 vm

    Sterkte jong! Soos hulle se: Die lewe is ‘n reis, geniet die rit…en ek se: “as die pad vol klippe is klim in daai 4×4 en ry daai bult uit en as hy glad is klim in jou Porche!

    Keuses is maar altyd ‘n moeilike ding…

    Reply
  • 2. Pikkelik  |  Mei 7, 2008 om 12:12 nm

    Pak hom by die horings. Kry dit agter die rug. As mens te lank sloer met keuses word dit net al moeiliker. Sterkte (((Neykie)))

    Reply
  • 3. Wipneus!  |  Mei 7, 2008 om 12:46 nm

    As jy klaar besluit het, storm in en doen dit vinnig, voor jy weer van besluit verander….

    Reply
  • 4. Adrie  |  Mei 7, 2008 om 12:54 nm

    Nike

    Just do it.

    Reply
  • 5. demoerin  |  Mei 7, 2008 om 1:31 nm

    Stem saam met Wip. Moenie te lank oor iets top nie. Neem die besluit en doen dit. Dit is wanneer jy te veel wik en weeg wat dinge na allerhande kante toe trek.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Mei 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: