Hoe verander een mens so vinnig?

Mei 5, 2008 at 6:26 nm 7 Kommentaar

Hoe verander een se dag so radikaal? 

 

Die antwoord mense!!!!

 

Meer spesifiek mense wat jou familie is mense vir wie jy lief is.

 

Mens kom dit nie agter nie maar ander mense se houding teenoor jou kan jou dag bepaal.  Ek is moeg- en ek kom nou terug van vakansie?  Nee ek is emosioneel moeg vir dinge wat ander mense doen en om te dink dis jou eie bloed wat jou so behandel? 

 

Die liefde alleen kan seermaak,

maar woorde en dade

sny die diepste

verby alle genees punt

bly ek tog nog steeds

net so lief vir jou

jy is after-all my MA…..

 

 

Lekker slaap almal

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Ek’s terug Keep Believing

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Pikkelik  |  Mei 5, 2008 om 9:21 nm

    Ag skies vir jou eina Neykie…. Ma’s weet ook nie altyd alles nie, en kan ook soms stupid goed doen. Sterkte en ek dink aan jou…. Lekker slaap. (((Neykie)))

    Reply
  • 2. meermin  |  Mei 6, 2008 om 9:48 vm

    Neykie sterkte mens. Geniet jou dag.

    Reply
  • 3. Adrie  |  Mei 6, 2008 om 11:05 vm

    Neykie

    Hier is vir jou ‘n fietspomp, dit is al genade. Ma’s baklei vuil en ‘n mens is magteloos. Hier is sommer vir jou ‘n renostervel ook.

    Reply
  • 4. KruidjieRoerMyNie  |  Mei 6, 2008 om 11:14 vm

    (((Neyks))) As daar nou een mens is wat simpatie het, is dit ek.

    Reply
  • 5. neykie  |  Mei 6, 2008 om 11:20 vm

    fanks A3 ek sal dit try gebruik – maar ek glo darem dat ‘n ma se liefde moet meer wees vir haar kinders as vir die probleem hoe groot ook al

    Reply
  • 6. Adrie  |  Mei 6, 2008 om 12:06 nm

    Neykie

    Sy wys dit dalk net nie. Toiletpapier haar tot sy haar gedra.

    Reply
  • 7. kaalvoetinireen  |  Mei 6, 2008 om 12:27 nm

    ek weet SO waarvan jy praat…mens kom op ‘n punt waar jy soortvan afskakel, maar dit vat ook maar baie guts en tyd. Sterkte!!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Mei 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: