12jaar vriendskap

Mei 1, 2008 at 8:43 vm 3 Kommentaar

Vriendskap wat na 12jaar nog steeds so goed voel.  12jaar van baie baklei maar die beste tye sal ons nooit vergeet nie.

 

Ek het  ‘n hele ruk terug geskryf oor my vriendin Louise.  Sy het my so week terug gekontak sy wil graag weer vriendinne wees.  Sy was en sal seker altyd my beste vriendin bly.  Sy het op 14 Februarie geboorte gegee aan ‘n babaseuntjie en hy is opvreetbaar.

 

Michael

 

So ons is nou op “the road to recovery” met ons vriendskap.

 

 

 

Geniet julle lang naweek ek is nou lekker by die see. 

 

liefde

Entry filed under: vriendskap. Tags: .

Net vir jou-ontbyt van my Ek’s terug

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  Mei 1, 2008 om 4:19 nm

    Geniet jou vriendskap met jou beste vriendin!!

    Maak jy ons jaloers met jou laaste sin? Ons is hoor. 😆

    Reply
  • 2. Pikkelik  |  Mei 3, 2008 om 11:57 vm

    ‘n Ware vriendin is die een wat maar altyd weer terugkom…. Geniet dit by die see, rus lekker en dink nog so ‘n paar van daai mooi gedigte uit man 😉

    Reply
  • 3. Adrie  |  Mei 5, 2008 om 8:51 vm

    Sterkte. Dit is nie so maklik om ‘n verhouding te heel nie, maar dit is deur en deur die moeite werd as jy dit regkry.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Mei 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: