Elke kans

April 26, 2008 at 6:42 vm 1 comment

As ons elke kans wat ons het aangryp en doen wat ons wil en kan.  Maar die vraag is hoekom doen ons niks daaraan nie.

 

Mense wat ander aftrek in ‘n verswelgende put van wanhoop. En dit net sodat jyself op die kruin van geluk kan staan.

 

Elke kans is een kans om dinge nog reg te maak,

Een kans om vir almal te wys die staal waaruit jy gekap is

Een kans om jouself te wees

Net een Kans om jouself te laat geld

 

 

Entry filed under: Alles en nog wat.

Leer van Liefde Moederhart

1 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  April 27, 2008 om 9:03 vm

    Geniet jou vakansie! Bring maar vir my bietjie see-sand saam! 🙂

    Antwoord

Lewer kommentaar op Wipneus! Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
April 2008
M D W T V S S
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 261 585 spore

Snuffel kyk

who's online