Leer van Liefde

April 25, 2008 at 8:24 vm 4 Kommentaar

Kan jy onthou ons pure lawwegeid

Waar seerkry buite ons ruimte was,

Ons gelukkige “altyd saam” droom

Hierdie liefde wat binne ons gebrand het

Ons eerste soen kon nooit genoeg kry,

Elke sms wat ons gestuur het

jy met jou “coolste hot hot sexy super amazing my René”

en ek wat jou ouers wil dankie sê vir iemand soos jy

Kan ek vergeet die lag in jou oë

die vraag “wanneer sien ek jou wee?”

Jy wat al die eerste aand oop oë in

my siel en lewe in gestap het

Jy was die een wat my laat goed voel

het

ons gesteelde kyke en skaam woorde

in die heel begin

Jy wat jou suster mal gemaak het oor my

Min het jy geweet ek het jou dalk al voor

ek jou gesien het

lief gehad

Ander mag dink dis snert

maar net ek weet

wat jy my geleer het van

Liefde

Advertisements

Entry filed under: Liefde.

Elke oomblik Elke kans

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  April 25, 2008 om 12:22 nm

    Die liefde is een van die beste en mooiste dinge.
    Mooi beskryf Neykie!

    Antwoord
  • 2. neykie  |  April 25, 2008 om 12:43 nm

    Wip

    dankie ek het my beste probeer…..

    Antwoord
  • 3. meermin  |  April 25, 2008 om 1:04 nm

    Neykie dit is so mooi! Jy moet jou naweek en week geniet, ek het ook af ander week! Praat dan sjoe eers baie later weer met jou! Ek sal darem so af en toe blogs kom lees en comments los!

    Antwoord
  • 4. Wipneus!  |  April 25, 2008 om 11:05 nm

    Haai Neykie,

    Ek het net kom inloer, jy moet baie lekker vakansie hou, geniet die lewe, onthou Dellie se woorde, gryp hom aan die horings en ry hom bloots!!! Niks huil, gaan vir die goue medalje!

    Jy moet splinternuut terugkom!!!!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
April 2008
M D W T V S S
« Mar   Mei »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 238,340 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • If we don’t have common goals there’s no reason for us to be hanging out with each other. 4 days ago
  • Which one are you getting? 1 week ago
  • I think the biggest shock coming into adulthood is realizing $1000 is not a lot of money 1 week ago
  • Who you got? 1 week ago
  • Always believe something wonderful is about to happen. ✨ 1 week ago

%d bloggers like this: