Elke oomblik

April 24, 2008 at 8:20 vm 18 Kommentaar

My hart

in jou

hande

die weersiens

so pynlik

sal jy

ooit weet

elke oomblik

saam jou

weggeskeur

sonder verduideliking

elke oomblik

sonder jou

vervang

geen liefde

tussen ons……

Entry filed under: Gedigte.

Oplossing- Leer van Liefde

18 Kommentaar Add your own

  • 1. Adrie  |  April 24, 2008 om 8:49 vm

    Neykie

    Sy verlies.

    Antwoord
  • 2. Pikkelik  |  April 24, 2008 om 10:28 vm

    😥

    Antwoord
  • 3. neykie  |  April 24, 2008 om 11:04 vm

    Pikkie & A3

    Dit vat mos ma altyd ‘n ruk om oor iemand te kom vir my vat dit net langer. en gedagtes soos wat as ek dit kon keer ens.

    Antwoord
  • 4. meermin  |  April 24, 2008 om 11:04 vm

    Sy verlies gaan jy aan met jou lewe sonder sy soort, sterkte!

    Antwoord
  • 5. Adrie  |  April 24, 2008 om 11:12 vm

    Nou is ek nuuskierig oor sy soort.

    Neykie, ek het ‘n uitvindsel wat ek gaan patenteer. Dit is ‘n fietspomp. Jy pluk jou hart uit en vervang dit met ‘n fietspomp. No more tears.

    Antwoord
  • 6. neykie  |  April 24, 2008 om 11:40 vm

    A3 dis al amper 5maande en niks keer my om aan te gaan met my lewe, maar ek kan of wil nie-dis nog so seer….

    Antwoord
  • 7. Adrie  |  April 24, 2008 om 12:19 nm

    Neykie

    Ek is een van die gelukkiges wat nog nie deur so iets is nie. In my 12 bestaansjare was ek nog nooit verlief nie, dus het ek geen idee hoe dit voel nie.

    Antwoord
  • 8. neykie  |  April 24, 2008 om 2:00 nm

    net 12?

    Antwoord
  • 9. Adrie  |  April 24, 2008 om 2:30 nm

    Tannie Neykie

    Het ek vir jou gelag omdat jy 21 is? Huh?

    😉

    Antwoord
  • 10. neykie  |  April 24, 2008 om 2:34 nm

    waar het ek nou enigsins gelag? whahahahaha

    Noem my weer Tannie en ek trek jou so waar oor my skoot 😉

    Antwoord
  • 11. Adrie  |  April 24, 2008 om 2:35 nm

    Tannie Neykie moet my eerste vang.

    Tata

    Antwoord
  • 12. neykie  |  April 24, 2008 om 3:00 nm

    eks baie vinnig

    Antwoord
  • 13. Adrie  |  April 24, 2008 om 3:09 nm

    Neykie het ek-is-sterk-pap geeet vanoggend.

    Antwoord
  • 14. neykie  |  April 24, 2008 om 3:15 nm

    Wat is dit die pap wat die marmite monstertjies elke dag so verorber dat hulle pense so opswel?

    😆

    Ek het my groente al die hele maand alles geeet en Play’s energy drink gedrink

    Antwoord
  • 15. Adrie  |  April 24, 2008 om 3:23 nm

    Neykie

    Daardie pensies wat so opswel is van wanvoeding. Ek kan nie nou die siekte se naam onthou nie.

    Antwoord
  • 16. neykie  |  April 24, 2008 om 3:43 nm

    oky, geniet jou dag verder…. ek moet begin opruim hier ek gaan amper huistoe

    Antwoord
  • 17. demoerin  |  April 25, 2008 om 8:05 vm

    Ja neykie, slaat jou met ‘n plank tussen die oë. Probleem lê by hoe vergeet, as jy nie rerig wil nie?

    Antwoord
  • 18. Zee  |  April 25, 2008 om 8:54 vm

    Neykie, sterkte girl!

    Antwoord

Lewer kommentaar op demoerin Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
April 2008
M D W T V S S
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 261 589 spore

Snuffel kyk

who's online