Oplossing-

April 23, 2008 at 8:04 vm 6 Kommentaar

Na baie harde werk om alle gluten uit my dieet te sny, wat my nogal soms erg geraak het. Het my toestand so biekie verbeter.  Ek kan iets soos ‘n klein koekie (min of meer duimnael grote) eet en ek sal vanaand suffer en oor so 3dae is daar ‘n blasie wat die hel uit my uit jeuk.

 

Tot ons tot die volgende slotsom gekom het.

 

‘n boek genaamd Enzymes for Health and Healing.

 

Eerstens wat gebeur as ek Gluten eet (nl. Brood, koek, pasta ens) die Intestinal villi (lining van jou derm) word verniel.  Dit kan heeltemal verniel as mens aanhou gluten eet.

 

Hoe verteer jou maag die kosse wat jy daagliks eet?  Jou liggaam moet genoeg Enzymes in kry om alles vinnig te kan verteer.  Drie verskillende Enzymes wat jy kry is:

Metabolic enzymes

Digestive enzymes

Enzymes found in food we eat

 

Jy het meestal digestive enzymes nodig, dit help met die vertering van alle kos.  Meeste Enzymes van kosse word gevind in rou vrugte en groente.  Wat beteken as ons hierdie Enzymes reg inneem ons kos al klaar begin verteer het voordat dit nog by ons small intestine kom.

 

Tipe enzymes wat jy nodig mag kry:

Protease breaks down protein, amylase breaks down carbohydrate and starch, and lipase breaks down fat. These three enzymes break down the majority of the type of food you eat. Added to these are: lactase (break down lactose-dairy), maltase & sucrase (break down food sugars), plus cellulase (break down cellulose and needed by those with food allergies).

Enzymes kan help vir meer as net allergie.  Jou algehele gesondheid kan verbeter.  Metabolic enzymes  is verantwoordelik vir die herstel en herbou van selle.  Maar die belangrikste enzyme is Digestive enzyme.  En soos ons verouder verminder die natuurlike enzymes in ons liggame.  Enzymes kan jou metabolisme verhoog en gewigsverlies help.

 

 

Dit kom by my punt van die oplossing uit, wat ook nie ‘n geheel oplossing kan wees nie.  Bio-enzymes for life pille sal help dat ek dalk een sny brood kan eet, maar ek mag ook nie oorboord gaan nie.  Celiac disease(dermatitis herpetiformis) is ‘n lewenslange ding.  Dalk bewys die mediese-werêld ons eendag verkeerd?

 

Maar nou is ek opsoek na die perfekte sjokolade koek-moet sag en baie lekker uitkom elke keer as jy hom bak enige voorstelle?.  Voor ek brood eet soek ek koek……

 

 

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Skuldig Elke oomblik

6 Kommentaar Add your own

  • 1. demoerin  |  April 23, 2008 om 8:26 vm

    Stekte met daai soektog neykie. Ek is so dankbaar ek het geen negatiewe effekte van enige kos nie. Hulle moet my dan maar eerder uitsit.

    Reply
  • 2. Tersia  |  April 23, 2008 om 9:20 vm

    Sterkte!

    Reply
  • 3. meermin  |  April 23, 2008 om 10:24 vm

    Sterkte en bly weg van die kos wat jy nie mag eet nie, dit is vir jou eie beswil!! Gelukkig is ek nie ‘n groot eter of ‘n soet tand nie!!

    Reply
  • 4. Xanika  |  April 23, 2008 om 12:07 nm

    Baie sterkte vir jou! Ek het ‘n obsessie oor vet word en is omtrent permanent op een of ander dieët, maar ten minste kan ek eet wat ek wil sonder enige nadele.

    Reply
  • 5. Pikkelik  |  April 23, 2008 om 2:23 nm

    Neykie jy bevestig nou presies my vorige opmerking. Probi Flora is intestinal enzymes, daar is ook ‘n ander produk wat bietjie goedkoper is, Lactiol Forte. Probeer dit gerus… 🙂

    Reply
  • 6. Wipneus!  |  April 23, 2008 om 7:10 nm

    Ek gaan ook al hierdie goed probeer, dankie Neykie en Pikkie!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
April 2008
M T W T F S S
« Mar   May »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: