Klein rukkie

April 22, 2008 at 10:11 vm 10 Kommentaar

Nog net

8slapies
192ure
11520 minute
en
691200sekondes

Anywayzzz Hoe loop jou dinsdag sover? Myne besig en aan die gang.

 

Nimmer eindig
sou ons lag
elke verwelkte
blom
sonder geur
belowe my
elke laaste
aanraking
verbrandende
siele

 

Ek het lekker maagseer- my kop klop soos ‘n tok-tokkie.

 

Lekker besig om alweer siek te word.  Ons het dalkies ‘n oplossing gekry vir my allergie.  Jippie!!! vertel later meer.

 

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Vandag is ‘n anderdag Skuldig

10 Kommentaar Add your own

  • 1. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 10:38 vm

    Ek sien uit na jou oplossing vir die allergie. Jy het alweer mooi geskryf…..

    Reply
  • 2. Adrie  |  April 22, 2008 om 11:18 vm

    Ek sien ook uit na die oplossing – sinus maak my mal.

    Reply
  • 3. Dellie  |  April 22, 2008 om 12:43 nm

    Ek is nie by nie. Wat gebeur oor 8 slapies?

    Reply
  • 4. meermin  |  April 22, 2008 om 12:50 nm

    ja wat gebeur na al daai slapies, ure en sekondes huh?

    Reply
  • 5. neykie  |  April 22, 2008 om 1:03 nm

    ons gaan see toe man- Richardsbaai

    Reply
  • 6. Bottertjie  |  April 22, 2008 om 1:21 nm

    Oeee, ek gaan ook see toe: Ballito!! Van die 5de Mei af! Kan nie wag nie! Jy moet dit geniet hoor!
    PS: Kry vir jou Allergex. Dit werk vir Sinusse…

    Reply
  • 7. neykie  |  April 22, 2008 om 1:29 nm

    dankie bottertjie maar ek het nie sinus nie ek is allergies vir brood ens. m.a.w gluten

    Reply
  • 8. Pikkelik  |  April 22, 2008 om 3:17 nm

    Neykie, het jy al ooit Probi Flora probeer. Popedyn was allergies vir alles vanaf geboorte, tot moedersmelk!!!!!!!!!! Dit het regtig gehelp. Sy is sommer stukke beter, (nog steeds vir sekere goed allergies) maar haar toleransie verbeter by die dag!!!!

    Reply
  • 9. neykie  |  April 22, 2008 om 3:20 nm

    pikkie dankie vir die raad- sal biekie gaan soek en dan kyk hoe dit werk

    Reply
  • 10. Wipneus!  |  April 22, 2008 om 6:14 nm

    Ek gaan ook daardie Probi Flora probeer, ek is soos Popedyn ek kyk net vir ‘n ding dan is dit sulke tyd…..

    See klink lekker Neykie!!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
April 2008
M T W T F S S
« Mar   May »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: