Point blank

April 18, 2008 at 9:02 vm 10 Kommentaar

 

Ek is baie bly dis nou naweek, nie dat dit actually saak maak nie, want werk gaan ek werk hierdie naweek.  Maar ek bly besig dan is my kop nie op ander plekke nie.

 

Ek dink ek het point blank bereik met alles- ek gaan nie meer worry oor die dinge wat my pla nie want niemand anders as ek is verantwoordelik vir my eie geluk nie.  Altans so het ek besluit gisteraand na biekie inkopies gedoen het.  Ek het mense wat lief is vir my en vir my baie beteken ook hier op die blogs rond kan ons grappies maak en daar wees vir mekaar in ernstige tye.  Thanks almal

 

Wou jou
hier
hou
sodat ons
dit saam
kon beleef
‘n winter
sonder
warm hande
wat die
koue in
my hart
sou verdryf

 

Niks maak so seer soos ‘n klop aan die deur

En die hoop dat dit jy kan wees

 

Niks maak so seer soos ‘n klop aan die deur

En ‘n stem wat klink of dit jy kan wees…..

 

Daarsy eet ‘n stukkie koek en geniet die naweek……..

Entry filed under: Gedigte, Lewe. Tags: .

For now i will Vandag is ‘n anderdag

10 Kommentaar Add your own

  • 1. Tersia  |  April 18, 2008 om 9:46 vm

    Dankie vir jou pragtige blog! Lekker naweek en lekker werk! Liefies

    Reply
  • 2. neykie  |  April 18, 2008 om 10:00 vm

    plesier!!!!

    Reply
  • 3. Wipneus!  |  April 18, 2008 om 10:50 vm

    Natuurlik is ons lief vir jou!!

    Jy kan nie gaan lê voor ons nie in daai gat gelê en rook het nie.

    Lekker naweek vir jou ook!

    Reply
  • 4. neykie  |  April 18, 2008 om 11:06 vm

    Wipneus,

    “n Steyn gaan lê nie maklik nie- ons val soms en vat net biekie lank om op te staan. Maar gaan lê is buite die kwessie.

    En rook sal ons rook

    /me hoes

    Reply
  • 5. Adrie  |  April 18, 2008 om 1:32 nm

    Neykie

    Die een sin wat almal moet kan se is:

    Fok dit!!!!

    Snaaks hoe klein ‘n probleem of ‘n idioot raak nadat jy dit gese het. Mens voel dadelik stukke beter.

    Reply
  • 6. Wipneus!  |  April 18, 2008 om 1:54 nm

    Neykie ons gaan roooook! Ek sal solank die hubbly bubbly start!!

    Adrie 🙂

    Reply
  • 7. Amanda  |  April 18, 2008 om 2:44 nm

    Dit klink jolig!! Kan ek ook inval by die hubbly bubbly???

    Steyns is sterk mense, my ma is een!

    Lekker Naweek!!

    Reply
  • 8. Pikkelik  |  April 19, 2008 om 8:28 nm

    Jy is die enigste Steyn wat ek ken, so jy sal maar die toon moet aangee. Staan sterk, kuier by wip en rook julself in ‘n koma in, kry vir A3, dan skree julle saam f-dit, en as julle heeltemal f-up is kom julle aldrie maar hier na die plantasies toe dan gaan soek ons daai lekker “grass” blaartjies hier tussen die bome. Lekker naweek.

    Reply
  • 9. Wipneus!  |  April 19, 2008 om 9:48 nm

    Pikkie nou begin dit lekker raak, dit lyk my dit is lekker daar by jou in die plantasies 🙂
    Pikkie ons beplan natuurlik heel eerste ‘n gat…. ja, ons gaan gat grawe. Ek en Neykie gaan begrafnis hou ….. ons sal die storie afsluit tussen die plantasie bome. Dankie vir jou vriendelike uitnodiging 🙂 Ons waardeer.

    Reply
  • 10. geheimevandiehart  |  April 20, 2008 om 12:53 nm

    http://geheimevandiehart.wordpress.com/

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
April 2008
M T W T F S S
« Mar   May »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: