For now i will
April 17, 2008 at 11:56 vm 2 Kommentaar
Ek is happy… wie sal weet hoekom?
En ek begin die slapies aftel en dis nog ‘n volle 13 slapies voor ons kan lang-lang naweek vat…….
Vandag wil ek stil staan- en alles om my bewonder
Ek wil die son op my vel voel en dankie sê
Ek wil die mense om my dankie sê vir wat hulle beteken in my lewe.
‘n Reëndruppel is gering, tog kan dit aan ‘n droë plant weer lewe bring….
‘n Boodskap van ‘n vriendin is ook maar min, tog maak dit baie sin….
Dit laat die oë blink want iemand het spesiaal aan jou gedink….
Donkernag
bitternag
gestorwe
siele sonder
lag
vergete
wag met
elke tree
‘n eeu
verder weg
van jou
My kop is vandag op ander plekke so verskoon maar die deur mekaar inskrywing.
2 Kommentaar Add your own
Lewer kommentaar
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed
1.
Wipneus! | April 17, 2008 om 5:05 nm
Neykie ek sê weer jy toor met woorde…. Ek wens ek weet waar is jou kop, hoop dis op lekker plekke 🙂
2.
rosalindfranklin | April 17, 2008 om 7:28 nm
Sit asb nog ‘n diertje op wat die vrydag kan nader trek asb, as vreeslike week gewees!
Baie mooi gedig.