Only for today

April 16, 2008 at 3:29 nm 3 Kommentaar

 

Geniet jou lewe omdat jy net EEN het.  Gryp elke kans omdat jy dalk nooit weer so kans gaan kry nie.
Glimlag vir ‘n vreemdeling, want eendag het jy dit dalk nodig en iemand sal vir jou glimlag.
Wees spontaan en doen iets kleins vir iemand want op die onmoontlikste tyd sal jy iets terug ontvang.
Lewe asof dit jou laaste sekond op aarde is, mens weet nooit.

 

 

Advertisements

Entry filed under: Grappies.

Bang For now i will

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Pikkelik  |  April 16, 2008 om 4:02 nm

    Stunning!!!!

    Antwoord
  • 2. rosalindfranklin  |  April 16, 2008 om 5:22 nm

    Ek stem, die lewe is net te vinnig oor.

    Antwoord
  • 3. Wipneus!  |  April 17, 2008 om 8:35 vm

    Baie mooi, Neykie! Maar waar kan ek hierdie “fukitol” pilletjies koop, ek het ‘n paar boksies nodig? Ek sal sommer ‘n dubbel dosis neem! 🙂

    Lekker dag vir jou!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
April 2008
M D W T V S S
« Mar   Mei »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 239,315 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: