My blog

April 10, 2008 at 6:30 vm 4 Kommentaar

ons geheime
sonneblomsplekkie
sal ons jare
later
weer ontmoet
sonder ons
medewete
mekaar se
pyn hier
verlig
storms water
plukkend
aan ons
seer
hierdie is
my aflaai-plek,
my wegpak-plek
my hoop-plek
my einaseer-plek
my geluk-plek
my BLOG-plek

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Matchbox 20 – If your gone Getag….

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Meermin  |  April 10, 2008 om 8:03 vm

    Ai Neykie waar woorde, elkeen van ons het ons blogs om so bietjie van ons self of ons gevoelens oor te skryf, te kla, te kerm, te moan, te skinder, te maak net wat ons wil! Het juis van jou geskinder vandag op my blog!! (((hoop nie jy gee om nie)))!

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  April 10, 2008 om 10:35 vm

    Mooi Neykie en so waar!

    Reply
  • 3. Dellie  |  April 10, 2008 om 11:53 vm

    Mooi woorde. Jy weet net hoe om hulle te gebruik.😉

    Reply
  • 4. Wipneus!  |  April 10, 2008 om 12:05 nm

    sorry, daar is vir jou ‘n werkie op my blog ;D

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
April 2008
M T W T F S S
« Mar   May »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: