Getag….

April 10, 2008 at 12:39 nm 7 Kommentaar

8 things i’m passionate about:

my familie

my vriende

my lewe

die natuur

vryheid

my susters kind TRISTEN

sommer net goed

inkopies (klere skoene en en en…)

8 thing to do before i die:

Kaap toe te gaan

bungee jump van die hoogste brug af

‘n boek te skryf

‘n huis by die see te hê

te trou en kids te hê

te swot

 sommer net lekker laf wees

en iets nutteloos te doen wat vir iemand anders baie sal beteken

8 thing i often say:

Dolla

baie baie dankie

dit lig nie my skirt nie

dis k@k die

Dis hell!!!

Let’s do it…

kom kom (klink snaaks ek weet)

mavis/gertrude

8 books i have recently read:

ek lees nie baie nie- tel die sarie of die heat of tv plus?

8 songs i could listen to over and over again:

Matchbox 20- These hard times

Robbie Williams- Feel

Five for Figthing- 100 years

Dido- Life for rent

Theuns Jordaan- Soos bloed

Theuns Jordaan- Namibsroos

Faith Hill- There you’ll be

Bryan Adams- i thought i’d seen everything

8 movies  i have seen 8 times or more:

Pearl Harbor

Armageddon

Elizabethtown

27 dresses

What a girl wants

the perfect man

Raising Helen

Mary Poppins

People who should do this:

Meermin

Dorings en soms rose

sommer almal wat nog nie getag is nie laat waai…

 

 

Entry filed under: Tag. Tags: .

My blog Lekker lekker

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Bottertjie  |  April 10, 2008 om 2:11 nm

    Ek like jou saying: dit lig nie my skirt nie. Dis ‘n nuwe ene, het nog nooit iemand dit hoor gebruik nie. Cool!

    Reply
  • 2. Adrie  |  April 10, 2008 om 2:47 nm

    Ai tog. Jy is die DERDE mens wat my die huiswerk gee. Doen dit met die grootste liefde vir jou.

    Ek het onherroeplik op Ben Affleck verlief geraak in Pearl Harbor.

    Reply
  • 3. neykie  |  April 10, 2008 om 3:06 nm

    A3 Ons het nou juis die ander aand gestry oor wie moes bly lewe?

    Ek en Olive het natuurlik gesê Josh Hartnett wat Danny speel moes bly lewe.

    Reply
  • 4. Dellie  |  April 10, 2008 om 3:45 nm

    Ek sien ek en jy lees ewe veel…:mrgreen:

    Reply
  • 5. Wipneus!  |  April 10, 2008 om 4:08 nm

    Ek hou ook van jou : dit lig nie my skirt nie! 😀

    Neykie hoor jy speel met ‘n kamera, kry ons môre foto’s om te sien?

    Reply
  • 6. Meermin  |  April 11, 2008 om 9:48 vm

    Neykie ek het dan nog nie eers my huiswerk van laasweek gedoen nie, ek moet ‘n prentjie teken op paint, eish ek kan nie eers ‘n stok mannetjie teken nie!! Sal bietjie later as dit rustiger gaan hier my huis werk begin doen! Tans werk ons nogal baie vandag, en ek lees so hier en daar ‘n blog! ‘n Lunch is net te kort om al die blogs te lees en te comment! Gisteraand het my rekenaar by die huis kort kort gevries ek het vir twee ure try iets doen om die rekenaar altans die internet sonder enige sukses.

    Reply
  • 7. Pikkelik  |  April 11, 2008 om 12:13 nm

    Toe ek inkopies sien, toe stress ek, gelukkig sien ek toe dis vir skoene en klere… heelwat meer hanteerbaar… Lekker dag 😉

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
April 2008
M T W T F S S
« Mar   May »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: