As ek maar kon…

April 3, 2008 at 9:23 vm 7 Kommentaar

Ek voel verlore.

Ek voel niks maar tog alles.

Ek wil skreeu tot iemand my hoor.

Ek wil net vir so paar dae wegkruip.

As die donker
toe sak
ons al sluipend
bekruip
bly ek alleen
agter
my gedagtes
my eie
pyn ongekend.

My hart voel anders, ek bevraagteken my bestaan.  Wat doen ek nou eintlik hier?  Ek wil nie meer-ek kan nie meer.

inspirational-quotes-for-new-parents.jpg

love_281.jpg

Entry filed under: Gedigte, Hartseer. Tags: .

My maaikies dokter toe

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Dellie  |  April 3, 2008 om 11:22 vm

    Natuurlik kan jy nog! Jy beteken baie vir die mense wat vir jou lief is! Moed opgee is iets wat jy nooit moet doen nie. Vat ‘n breek, rus, maar hou net moed asseblief? ((Neykie))

    Reply
  • 2. ADRIANA  |  April 3, 2008 om 3:58 nm

    Neykie

    Lyk my jy kort iets om jouself mee besig te hou. Jy is getag.

    Reply
  • 3. rosalindfranklin  |  April 3, 2008 om 4:23 nm

    Hi jong, ek voel ook so party dae. Wat dit een dag op ‘n slag moenie eens dink gaan more nie. En gaan slaap lekker vroeg, daar is niks oos goeie rus om weer beter te voel nie.
    Sterkte hoor.

    Reply
  • 4. Pikkelik  |  April 3, 2008 om 6:06 nm

    Ons almal voel seker een of ander tyd so. Dr Pikkelik stel vitamine Amarula voor, net ‘n kleintjie in die bad, vol bubbles en kerse en lekker warm flennie pj’s en ‘n boek en ‘n bed!

    Reply
  • 5. Wipneus!  |  April 3, 2008 om 6:10 nm

    Neykie, die lewe deel soms ‘n ekstra bietjie seer uit, begrawe dit en dink aan almal wat regtig vir jou lief is! Gaan soek hulle op en binnekort sal jy tonne beter voel.
    Sterkte!
    Ek gooi vir jou ‘n drukkie.

    Reply
  • 6. Wipneus!  |  April 4, 2008 om 9:00 vm

    Neykie ek hoop dit gaan beter vandag?

    Reply
  • 7. Justine  |  April 4, 2008 om 3:53 nm

    ‘That’s what we do’ hehe, dit klink bekend!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
April 2008
M T W T F S S
« Mar   May »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: