Vertroue

April 2, 2008 at 8:53 vm 4 Kommentaar

thought06_march26.jpg

Hoe vertrou mens iemand wat jy van geen kant ken, maar wat al klaar so diep spesiale plekkie in jou hart het?

En ekke, sukkel nogal vreeslik met dit.  Ek verwag nie dat iemand sommer net so met my moet deel nie, maar as jy wil hê dat ek hier moet bly-speel oop kaarte met my.  Moenie draaie loop nie, dis gewoonlik die gevolge dat ek liewers om draai en wegloop as staan en kyk hoe jy jouself en vir my in die proses vernietig en seermaak.

Vannoggend na gisteraand is ek so onseker kan ek vertrou en glo dat hy my rerig nie wil seermaak nie.  Ek weet iets wat hy nie weet ek weet nie.  Dis so ongelooflik moeilik want ek wil hê dat ek myself en hom moet vertrou.

Verwronge
gesigte van
gister
loer om
elke hoek
en draai
verskeur ek
die gelukkige
herrineringe
neem my
in arms
van vertroue

Ek wil maar ek wil ook nie.

Ek sou maar ook nie.

mjz307.gif

5.gif

Dalk is dit nog verby voor dit nog eers begin het. Wie sal weet?

*I would fly you to the moon and back if you’ll be . . . if you’ll be my baby. *
 

Entry filed under: Hoop, Lewe. Tags: .

Ongelooflik!!!! My maaikies

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Tersia  |  April 2, 2008 om 12:12 nm

    Ek is geneig om mense te maklik en te vinnig te vertrou! Dit het al baie seer gemaak en daardie teleurstelling is dan baie groot! Glo my die skade wat aangerig is, is net so groot!

    Reply
  • 2. Pikkelik  |  April 2, 2008 om 12:49 nm

    In wat jy ookal doen, wees net getrou aan jouself. Moenie met jou laat mors nie, maar moenie dat negatiewe emosies uit die verlede jou hele toekoms vernietig nie. Sterk staan vriendin…

    Reply
  • 3. meermin  |  April 2, 2008 om 12:54 nm

    Ek het nie woorde vir jou nie, volg jou hart seblief!

    Reply
  • 4. neykie  |  April 2, 2008 om 1:16 nm

    My hart sê ja maar my kop sê ek moet pasop!!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
April 2008
M T W T F S S
« Mar   May »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: