Ongelooflik!!!!

April 1, 2008 at 11:39 vm 5 Kommentaar

“Can’t sleep, Im going mad. I miss you!” 

“Tried 2 sms last night, kept failing. Im not doing well, but think im gonna try let u in my life.”

Daar is niks so lekker om wakker te word en die volgende in jou inbox te kry nie.  Ek het glad nie lekker geslaap nie.  My arme nek is nou al vir twee weke so styf en seer.  Voel verskriklik erg.

Gisteraand toe ek op my bed lê begin ek dink, en ek besef dat al verstaan ek nie altyd so mooi nie, ek sal dalk nie nou verstaan nie maar wel later sal die verstaan deur kom.  Niemand verdien om ongelukkig te wees nie- as almal dit tog net vroeër wil besef.  Dat om jou self skade aan te doen en jare ongelukkig te wees tog nie lekker is nie.  Jou beste jare vermors?  Jy kon nog steeds almal gelukkig gemaak het insluitende jouself. 

th_l_d1a2d0e57da9751936a48f3473db1f8c.gif

as die son
sy strale
so mildelik
gooi
brand my
hart
hoe dan nou
verlange na
iemand
soos jy…

*Care is one ingredient that keeps closeness alive despite distance! Since i can’t see u, be with you, smile with you,talk with you, let my care always be with you.*

Geniet julle APRIL’S FOOLS DAG!!!

april_fools_laughing_cat.gif

Entry filed under: Alles en nog wat, Hoop. Tags: .

Dobbel Vertroue

5 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  April 1, 2008 om 2:07 nm

    Neykie my wens vir jou is WARE geluk te vind om iemand te vind wat vir JOU sal lief wees, hy is daar buite – juis wanneer mens dit die minste verwag daag hy op!

    Volg nou asseblief vanaand my raad:
    Die minuut wat jy daai deur oopsluit, skop daai skoene uit, sit ‘n rustige cd op, MOENIE koffie maak nie, drink eerder ‘n glasie yskoue Amarula
    2. Eet ietsie drink TWEE syndols, TWEE betasleep
    3. Bad, kry vir jou SLEEP EASY van Radox terwyl jou badwater inloop, maak vir jou QUITE NIGHT tee.
    4. Lè L A N K in daai bad, drink jou tee, trek die gordyne toe, maak vensters toe as dit moet.
    5. klim in die bed, maak ogies toe en lekker slaap!!

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  April 1, 2008 om 6:41 nm

    Neykie jy kort ‘n lekker massage, ‘n goeie bederf myself dag!!! Dis seker stres??
    Ek sê vir jou, jou pot se deksel kruip net vir jou weg. Jy moet oop oë deur die lewe loop, jy gaan hom kry!
    Cheer-up, geluk lê net om die draai, jy sal sien…….

    Reply
  • 3. Justine  |  April 1, 2008 om 7:26 nm

    Neykie, ek hou verskriklik baie van jou gediggie, veral van die sonstrale en die verlange na iemand soos jy. Dit is baie spesiaal.

    Reply
  • 4. Pikkelik  |  April 1, 2008 om 8:33 nm

    Ag hel Neykie, as jy nou weer nie kan slaap nie, vat verlof en kom kuier by my. In my huis is ‘n nagrus ontmoontlik met hierdie twee terroriste…. Ten minste is jy dan wakker met ‘n doel, en ek kan dan darem bietjie slaap!

    Reply
  • 5. neykie  |  April 2, 2008 om 8:09 vm

    pikkelik dis ‘n deal!!! Ek sal die kids oppas dan slaap jy?

    Sê net wa en wanneer

    Wipneus ek het hom soortvan ontmoet, maar ek vertel meer in my blog inskrywing vandag….

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
April 2008
M T W T F S S
« Mar   May »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: