Sou jy al kon besef….

Maart 31, 2008 at 9:26 vm 6 Kommentaar

As drank jou lewe word op ‘n jong ouderdom- jy lewe net vir naweke. En jy drink een drankie te veel en jou lewe verander.  Jy skrik wakker en besef dat vandag kon jy nie hier gewees het nie. 

Mens kan nie jou lewe in jou eie hande neem nie.  Jy weet ‘n gedeelte van die aand is soos ‘n donker kombers oor jou geheue jy kan absoluut niks onthou nie.

Maar jy word wakker skaars 4ure later en jy weet net jy moet hierdie dinge stop sit voor dit hand uitruk.

Jy betaal wel later die prys vir jou onbesonne dade, maar niks vat die skuld gevoel ooit weg, want jy het besef dat wat as “ek nie een laaste keer vir die mense om my kon sê dat ek hulle liefhet”

*I may not have gone where I intended to go, but I think I have ended up where I needed to be.*

*Never explain–your friends do not need it and your enemies will not believe you anyway. *

*Most people would rather be certain they’re miserable than risk being happy. *

Niks gee mens meer sekerheid oor jou lewe as jy eendag wakker word of selfs net 5minute vat en besef nou hierdie oomblik kan jou laaste oomblik wees. Sou jy genoeg dankie gesê het, genoeg gesê het dat jy lief is vir die mense om jou?

Ons begin elke dag op ‘n nuwe bladsy, as jy eendag moet terug blaai om jou boek sou jy trots wees dat ander mense dit lees?

 dontcare.jpg

Geniet julle maandag.

N

Entry filed under: Kuier. Tags: .

Girls!!! Pretty Good Dobbel

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Meermin  |  Maart 31, 2008 om 10:31 vm

    DRANK is ‘n bliksem, dit vernietig mens net!!

    Reply
  • 2. Adrie  |  Maart 31, 2008 om 11:18 vm

    Ek kan nie verstaan dat mense te veel drink nie. Ken hulle nie hulleself nie?

    Reply
  • 3. neykie  |  Maart 31, 2008 om 11:30 vm

    dalk soek hulle(ek) ontvlugting van dinge wat te veel raak. Maar ek gaan nooit weer nie

    Reply
  • 4. Adrie  |  Maart 31, 2008 om 1:40 nm

    NOOIT weer?

    Hoeveel keer het jy dit al gese?

    Reply
  • 5. neykie  |  Maart 31, 2008 om 2:51 nm

    my eerstek keer- en ek weet wat daar is om te verloor as ek nie by my besluit hou nie.

    my lewe- respek, liefde en soveel meer. Dalkies ook die kans op ware liefde.. wie sal weet

    Reply
  • 6. Justine  |  Maart 31, 2008 om 8:03 nm

    Dit voel soos ʼn leeftyd gelede toe ek vir die eerste keer hier kommentaar gelewer het, kan jy onthou hoe ek jou as ‘pragtig’ beskryf het, ‘ ʼn oase langs die pad’? Hoe mooi jou innerlike vir my was? Vandag het jy vir my nog dierbaarder geword. Dit is ʼn voorreg om jou vriendin te wees.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Maart 2008
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: