Waar begin mens?

Maart 27, 2008 at 10:28 vm 1 comment

Gister was nie ‘n baie lekker dag nie, eers sukkel ek my gat af om ‘n wiel te kry. Almal sê mos toe die fabrieke maak nie ‘n Kumho band nie- nou vra ek met trane in my groen ogies waarom sit Chevrolet ‘n band dan op ‘n kar as die genoemde band dan so skaars is? Genade

Toe kom 2 baie spesiale mense in my lewe- en begin met hulle stront.  Ek wil nie in die middel van dit alles sit nie.  Ek haat dit.  Sommer gevoel ek kan my goete pak en vêr baie vêr weggaan waar niemand weet waar ek is nie.  Luister vir ‘n slag tog net.  Ek wil nie hoor van julle dinge nie.  Ek is hier maar moenie my betrek by julle dinge nie- want dis julle sin.  SORT dit SELF uit!!!!

Vanoggend is dit ‘n groot malhuis by die werk tjeks wat geteken moet word mense wat moet betaal word- voel asof niks betyds klaar gaan kom nie.

fn_chheu.jpg

fn_cg7tr.jpg

A friend is one who knows you and loves you just the same.

“Never interrupt your enemy when he is making a mistake.”

“It’s kind of fun to do the impossible.”

*geniet julle dag*

Entry filed under: gedagtes. Tags: .

Stoot my weg en sê net… Die rooi neus

1 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Maart 27, 2008 om 12:48 nm

    Ek is so bly ek is nie enigste een wat toe onder die werk is nie, ek is al oormoeg hier waar ek sit, die klomp maak net meer en meer en meer en meer foute, dit nadat ons mooi met hulle gepraat het nou die dag, lees, verstaan wat jy capture moenie net capture nie, nee kyk hier is foute wat skrik vir niks vandag!! Ek wil al weg hol, weg vlieg, weg swem!!

    Geniet jou dag.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Maart 2008
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: