Stoot my weg en sê net…

Maart 26, 2008 at 8:59 vm 1 comment

Hoe verklaar mens die feit dat een persoon jou van jou selfversekering kan beroof?

Jou nader trek en met jou deel om jou dan net weer weg te stoot en verskonings te gebruik soos “dis ek wat myself moet uitsort en ek hoop jy sal nie weg hardloop nie?”

Niks maak sin nie? As mens heeltyd sê ek moet myself regruk ens. hoekom laat jy iemand in jou persoonlike lewe instap of selfs hoekom maak jy hulle op jou verlief raak as jy self weet jy is nie gereed nie.  Is dit vir jou makliker as vir die ander persoon?

“Alles saam hom is wonderlik maar telkens word ek weggestoot”
Bloeiend
dobber weg
branders
van vergetelheid
sleurend mee
tyd verkwistend
sterk vergruisende
band van donker
dood
aanloklik

b1a678d-waterfallslaplatacanyon_650.jpg

You don’t love a woman because she is beautiful, she is beautiful because you love her.

People are going to disappoint you, I get that… I kind of expect that, but I dont know, what if you wake up one day and realize that you’re the disappointment.

…you never think the last time is the last time, you think there’ll be more. You think you have forever but you don’t.

It’s not about what you look like, or your job, or how successful you are. It’s about having people in your life who you love and who love you. That’s all that matters.

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Ek en Tristen Waar begin mens?

1 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Maart 26, 2008 om 11:58 vm

    Neykie ek weet nie regtig nie, wens ek het die antwoorde geken

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Maart 2008
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: