Lekker terug by die werk!!!!

Maart 25, 2008 at 8:59 vm 1 comment

Hellooooo,

Hoop darem nie julle dinsdag ontaard in ‘n Blou maandag nie.  Soos myne het ek gewoonlik hopeloos verslaap en met ‘n seer nek op gestaan.  Donderdagaand het ons sommer die naweek behoorlik afgeskop met ‘n braai, toe bel my pa kom drink ‘n dop hier by ons.

Vrydag was ek net rustig by die huis, Saterdag en Sondag gewerk darem iets gehad om te doen.  Maandag weer net rustig gewees.  Eers omtrent twaalf uur opgestaan en toe maar gebad en weer gaan lê en toe net tv gekyk.

the_fairies_vale_by_cosmosue.jpg

Onthou ek
daardie aand
vaagweg
slegs ‘n
vae herinnering
die alombekende
tekens
willend
weet ek
smag ek
na die
jy
agter maskers

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Dink so biekie… Ek en Tristen

1 Kommentaar Add your own

  • 1. meermin  |  Maart 26, 2008 om 7:05 vm

    Dit is ‘n pragtige prentjie hierdie hoor

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Maart 2008
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: