Ek wil iets sê,maar hoe?

Maart 21, 2008 at 11:11 vm 2 Kommentaar

I know the heartache you are going through but never let your fears keep you from holding back with love when you have the oppurtunity.  Remember it’s oky to cry sometimes never hide your true feelings, I can tell from a distance that smile of yours is never real.  Your hiding. Don’t

Always remember that life gives us reasons to laugh also.  Thank you for the need of you always listening to my problems but never really much talk about your own.

Ek kan getuig dat die meeste van die tyd lag ek maar die lag bereik nie my oë nie, en ek weet dit skrik mense af- altans ek dink so.

Dan wil ek graag weet het ek erens die goeie dinge in die lewe agtergelaat.  As ek eers begin stil raak- ja ek weet dan lyk ek erg bemoerd- maar dis wanneer al hierdie dinge my jaag, my “haunt”.

sadfairysr7.jpg

Elke
oomblik
blywend
stille
weg skeur
pyn uitgeknip
diep gange
stikkende donkerte
al om
gekneusde rotswande
kartelend oor
die nagwinde
heen

*Llewelyn – die een mens wat sonder om enige vrae te vra diep binne my die seer raak sien en my net wil gelukkig maak en sien. Thanx *

Lekker naweek vir julle almal

fairy-adoption-top.gif

Entry filed under: Gedigte, vriendskap. Tags: .

#$@* Slaggate aka Potholes Dink so biekie…

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Justine  |  Maart 21, 2008 om 11:36 vm

    Die wat werklik omgee en jou ‘ken’ verstaan dat daar soms aspekte van ‘menswees’ is, wat sukkel om in woorde uitgedruk te word. Wie weet, dalk eendag…..

    Reply
  • 2. Me  |  Maart 21, 2008 om 3:58 nm

    Neykie, daar is onmeetbare hordes ‘goeie dinge’ in jou, jy sien dit dalk nie self raak nie, maar jy is my Oase in die woestyn….onthou jy?

    Geen mens kan iemand met vreugde vul as hy/sy oorwegend ‘sleg’ is nie.

    You are beautiful my friend, and oh so precious to me!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Maart 2008
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: